Institutional Repository

'n Beskrywende studie van die twee vernaamste blanke politieke partye in Suid-Wes-Afrika/Namibie: 1939-1985

Show simple item record

dc.contributor.advisor Kleynhans, W. A.
dc.contributor.advisor Du Pisani, André
dc.contributor.author Van Zijl, Barend Francois
dc.date.accessioned 2015-04-30T12:55:32Z
dc.date.available 2015-04-30T12:55:32Z
dc.date.issued 1988
dc.date.submitted 2015-04-30
dc.identifier.citation Van Zijl, Barend Francois (1988) 'n Beskrywende studie van die twee vernaamste blanke politieke partye in Suid-Wes-Afrika/Namibie: 1939-1985, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/18552> en
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10500/18552
dc.description Abstract also in English en
dc.description Text in Afrikaans en
dc.description.abstract Die studie kan tipeer word as 'n verkennende beskrywende gevalle studie van die twee vernaamste Blanke politieke partye (die Nasionale Party van Suidwes-Afrika en die Republikeinse Party van Suidwes-Afrika/Namibie) in Suidwes-Afrika/Namibie. Die proefskrif bestaan uit vyf hoofstukke, te wete teoretiese perspektiewe ten einde die lesers te orienteer ten opsigte van die bepaalde probleemstelling wat die studie onderle; 'n relevante agtergrondsperspektief, waarin die geskiedkundige agtergrond van die partye kortliks geskets word; die organisasie en -struktuur van die partye, met die oog op die klassif isering daarvan in terme van hul'le organisatoriese kenmerke; ’n beskrywende ontleding van die partydinamika, waarin die graad van ooreenkoms en verskil in die besluitnemingsprosesse en politieke kommunikasie-funksies van die betrokke partye ondermeer ondersoek word; en 'n waardebepaling, waarin die basiese gevolgtrekkings waartoe daar in hierdie studie gekom is, kortliks saamgevat word. en
dc.description.abstract This study can be typified as an exploratory descriptive case study of the two most prominent White political parties (the National Party of South West Africa and the Republican Party of South West Africa/Namibia) in South West Africa/Namibia. The thesis consists of five chapters, namely theoretical perspectives in order to orientate the readers regarding the specific problematics dealt with in the study; a relevant "background perspective, in which the historical background of the parties is outlined; the organisation and -structure of the parties, in order to classify them in terms of their organisational characteristics; a descriptive analysis of the parties' dynamics, in which the degree of similarity and difference in the decision making processes and political communication functions of the relevant parties is being examined inter alia; and an evaluation, in which the major conclusions reached in this study are briefly stated. en
dc.format.extent 1 online resource (iv, 302 leaves) en
dc.language.iso Afrikaans en
dc.title 'n Beskrywende studie van die twee vernaamste blanke politieke partye in Suid-Wes-Afrika/Namibie: 1939-1985 en
dc.type Thesis en
dc.description.department Political Sciences en
dc.description.degree D.Lit. et Phil. (Staatsleer)


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search UnisaIR


Browse

My Account

Statistics