Institutional Repository

Kleur as hulpmiddel in die uitdrukking van emosie by die vyfjarige kind : 'n Gestalt-Terapeutiese benadering

Show simple item record

dc.contributor.advisor Van Wyk, C. en
dc.contributor.author De Vries, Renata en
dc.date.accessioned 2009-08-25T10:57:14Z
dc.date.available 2009-08-25T10:57:14Z
dc.date.issued 2009-08-25T10:57:14Z
dc.date.submitted 2003-06-30 en
dc.identifier.citation De Vries, Renata (2009) Kleur as hulpmiddel in die uitdrukking van emosie by die vyfjarige kind : 'n Gestalt-Terapeutiese benadering, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/1844> en
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10500/1844
dc.description Text in Afrikaans with t.p. and summaries in Afrikaans and English
dc.description.abstract Limited research concerning a child's association between emotion and color is available, both in terms of the amount of research studies done as well as the generalization of the results for the purposes of the five year-old. This study's aim was to explore the individual, unique, symbolic meaning between the experiencing of emotion and color of the five year-old. Color was used as an expedient to facilitate the identification of emotion. The test sample consisted out of five, five year-old Afrikaans speaking children. The researcher developed a technique and used it to explore the above. The results of this study showed that the associations that five year-olds draw between emotions and color can't be generalized. The study further showed that color can be very helpful in the identification process of emotions when working with the five year-old child. The results of this study were compared to relevant previous research results and at the end the researcher made certain recommendations for further research concerning the subject. en
dc.description.abstract Bestaande navorsing oor die assosiasie wat die kind vorm tussen emosie en kleur is beperk, beide in terme van die aantal navorsingstudies en in die veralgemeenbaarheid van die resultate ten opsigte van die vyfjarige kind. Hierdie studie het gepoog om die individuele, unieke, simboliese betekenis te ondersoek tussen die belewing van emosie en kleur by die vyfjarige kind. Dit het behels dat kleur as 'n hulpmiddel aangewend is, ten einde die identifisering van emosie te vergemaklik. Die steekproef het bestaan uit vyf, vyfjarige Afrikaans-sprekende kinders. 'n Tegniek, deur die navorser ontwikkel, is gebruik om die bogenoemde te ondersoek. Die resultate van hierdie studie het getoon dat kinders van vyfjarige ouderdom se assosiasies tussen emosies en kleur nie veralgemeen kan word nie. Die studie het verder getoon dat kleur 'n bruikbare hulpmiddel is in die identifisering van emosies by die vyfjarige kind. Die resultate van die studie is met vorige relevante navorsingsbevindinge vergelyk en bepaalde aanbevelings is gemaak vir toekomstige navorsing rakende hierdie onderwerp.
dc.format.extent 1 online resource (89 leaves)
dc.language.iso af en
dc.subject Gestalt Therapeutic approach en
dc.subject Association between emotion and colour en
dc.subject Five year-old children en
dc.subject.ddc 155.4124
dc.subject.lcsh Emotions in children
dc.subject.lcsh Emotions -- Testing
dc.subject.lcsh Symbolism of colors
dc.subject.lcsh Color -- Psychological aspects
dc.subject.lcsh Color vision in children
dc.subject.lcsh Personality and emotions
dc.subject.lcsh Child psychology
dc.subject.lcsh Gestalt psychology
dc.title Kleur as hulpmiddel in die uitdrukking van emosie by die vyfjarige kind : 'n Gestalt-Terapeutiese benadering en
dc.type Dissertation en
dc.description.department Psychology en
dc.description.degree M.Diac. (Play Therapy) en


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search UnisaIR


Browse

My Account

Statistics