Institutional Repository

Entrepreneurskapsgerigte onderwys : n voorligtingsopgawe

Show simple item record

dc.contributor.advisor Jacobs, L. J. (Louis Jacobus), 1946-
dc.contributor.author Maré, G. F. (Gerhard Francois), 1964-
dc.date.accessioned 2015-01-23T04:25:03Z
dc.date.available 2015-01-23T04:25:03Z
dc.date.issued 1996-11
dc.identifier.citation Maré, G. F. (Gerhard Francois), 1964- (1996) Entrepreneurskapsgerigte onderwys : n voorligtingsopgawe, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/18127> en
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10500/18127
dc.description Summaries in Afrikaans and English
dc.description.abstract Hedendaagse onderwys staan voor 'n omvattende voorligtings- en opleidingsopgawe om die jeug toe te rus om die arbeidsmark as entrepreneurs te betree. Onderwysers word toenemend voor die eis gestel om as fasiliteerders op te tree om leerlinge te begelei om beter by die eise van veranderende omstandighede, nuwe tegnologie en inligting aan te pas. In hierdie konteks vorm entrepreneurskapsgerigte onderwys een van die mees eietydse temas wat die onderwys moet aanspreek. Hoewel die voorsiening van entrepreneurskapsgerigte onderwys reeds in die nuwe Norme en standaarde vir onderwyseropleiding as 'n kruiskurrikulere aangeleentheid beskryf word, is die behoefte aan 'n omvattende entrepreneurskapsontwikkelingstrategie nog nie voldoende aangespreek nie. In 'n antwoord op hierdie leemte word 'n voorgestelde implementeringstrategie vir entrepreneurskapsgerigte onderwys in hierdie studie ontwikkel. In die verloop van die ondersoek moes daar deeglik rekening gehou word met aspekte soos: • die rol en betekenis van entrepreneurskap in die Suid-Afrikaanse skolekonteks; • faktore wat entrepreneuriese sukses of mislukking onderle; • die ontwikkeling van 'n positiewe entrepreneuriese ingesteldheid en entrepreneuriese vaardighede en • plaaslike en oorsese inisiatiewe om entrepreneurskap m die skoolkonteks te bevorder. In die empiriese ondersoek is die uitgangspunt gehuldig dat onderwysers se menings van deurslaggewende belang is om 'n entrepreneurskapsontwikkelingstrategie te rig. Onderwysers se menings is in elk van die volgende ondersoekvelde nagevors: • Onderwysers se toegerustheid om entrepreneurskapsgerigte onderwys aan leerlinge te voorsien; • Onderwysers se eie implementering van entrepreneurskapsgerigte onderwys; • Die behoefte by leerlinge aan entrepreneurskapsgerigte onderwys; • Onderwysers se geslaagdheid om entrepreneurskapsgerigte onderwys te implementeer; • Die aangewesenheid van entrepreneurskapsgerigte onderwys as 'n onderwyseropgawe. Die navorsingsresultate is aangewend om binne die raamwerk van die Suid-Afrikaanse skolekonteks en onderwysbeleid 'n strategie voor te stel om entrepreneurskapsgerigte onderwys te implementeer. Die onderwys kan hierdeur 'n aansienlike bydrae lewer om die jeug voor te berei om as volwaardige en verantwoordelike landsburgers hulle plek in die samelewing vol te staan. af
dc.description.abstract Education today stands before the comprehensive task to empower our youth through appropriate guidance and training to enter the job market as entrepreneurs. Teachers are increasingly put to the task to act as facilitators in their guidance of the youth to adapt more effectively to changing circumstances, new technology and information. Within this context, education directed to entrepreneurship forms one of the most timely issues that education should address. Although the provision of education directed to entrepreneurship has been described as a cross curricular concern within the new Norms and standards for teacher education it does not provide in the need for a comprehensive strategy to develop entrepreneurship in education. In an answer to this deficiency, this study is directed to develop a proposed implementation strategy to enhance entrepreneurship in education. In the course of this investigation it was needed to thouroughly account with concerns such as: • the role and significance of entrepreneurship within the South African school context; • factors which underlie entrepreneurial success or failure; • the development of a positive entrepreneurial attitude and entrepreneurial skills and • local and foreign initiatives to enhance entrepreneurship within the school context. In the empirical investigation the v1ew is held that teachers opm10ns is of crucial importance to give direction towards a strategy to enhance entrepreneurship. Teachers views are examened within each of the following fields of investigation: • Teachers empoweredness to provide education directed to entrepreneurship to students. • Teachers own implementation of education directed to entrepreneurship • Students need for education directed to entrepreneurship. • Teachers sufficiency to implement education directed to entrepreneurship. • The appropriateness of education directed to entrepreneurship as a teacher concern. The results of the research is applied to propose an implementation strategy to enhance education directed to entrepreneurship within the framework of the South African school context and policy of education. The conclusion was reached that educators can greatly contribute to prepare our youth so that they can take up their positions in the community as responsible and able citizens. en
dc.format.extent 1 online resource (xxvi, 294 leaves) : illustrations
dc.language.iso af
dc.subject Entrepreneurship en
dc.subject Intrapreneurship en
dc.subject Entrepreneurial culture en
dc.subject Culture en
dc.subject Small, medium and micro enterprise development en
dc.subject Small business development en
dc.subject Informal sector en
dc.subject Black business/management en
dc.subject Reconstruction and development en
dc.subject Economic advancement en
dc.subject Teacher training policy en
dc.subject Business venturing en
dc.subject Innovation en
dc.subject Entrepreneurial networking en
dc.subject.ddc 370.113
dc.subject.lcsh Small business -- South Africa. en
dc.subject.lcsh Vocational education -- South Africa en
dc.subject.lcsh Entrepreneurship -- Study and teaching (Secondary) -- South Africa en
dc.subject.lcsh Vocational guidance -- South Africa en
dc.title Entrepreneurskapsgerigte onderwys : n voorligtingsopgawe af
dc.title.alternative Education directed to entrepreneurship : a guidance concern
dc.type Thesis
dc.description.department Psychology of Education
dc.description.degree D. Ed. (Psychology of Education)


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search UnisaIR


Browse

My Account

Statistics