Die hooffiguur is mev. Maria Elizabeth Rothmann (1875 1975), in die
Afrikaanse letterkunde alombekend as M.E.R. Die sleutelbegrippe is Afrikaner
en Afrikanernasionalisme. Oor die betekenis van die benaming Afrikaner is
daar meningsverskil, maar hier beteken Afrikaner 'n blanke Afrikaanssprekende.
Afrikanernasionalisme is oor die afgelope eeu deur leiers soos Kruger, Steyn,
Reitz, De la Rey, De Wet, Hertzog, Malan, Strydom en Verwoerd uitgespel.
Die tweede hoofstuk bevat 'n aantal verteenwoordigende skrywers en politici se
beskouinge oor die Afrikaner en Afrikanernasionalisme. In die derde hoofstuk
word M.E.R. se beskouinge in die verband behandel en vergelyk met die menings
van Van Wyk Louw, 'n geslag na haar, en J.C. Steyn, 'n geslag na Louw.
Degenaar, gebore twee dekades na Louw en 13 jaar voor Steyn, word vernaamlik
as klankbord betrek omdat sy siening radikaal verskil van M.E.R., Louw en
Steyn s 'n, hoewel Louw na die begin van die jare sestig veel meer "liberaal"
geword het.
Voorts word M.E.R. se eerstehandse vertellings oor Kruger, Steyn, Hertzog en
Verwoerd aan die aanvaarde kenmerke van goeie biografie gemeet. Waar moontlik
word haar siening met die drietal vergelyk. 'n Volgende hoofstuk gaan oor
M. E. R. se taksering van en deernis vir brandarm Afrikaners, soos vervat in
Deel V B van die Carnegie Verslag. Haar verklaring van die oorsake van
Afrikanerarmoede word uitgespel. Ook haar betrokkenheid by die Afrikanerkind
deur haar talryke kinderboeke word toegelig. Dan volg 'n hoofstuk oor M.E.R.
se siening van die Afrikaner se godsdiens.
die beurt, waarop M.E.R. se My beskeie
Voorts kom volkereverhoudings aan
deel as outobiografie van 'n
Afrikanervrou bespreek word. Die laaste twee hoof stukke gaan oor die viertal
se taal en styl, en~as leermeesters van die Afrikanervolk.
Ten slotte word die vier se beskouinge saamgevat. M.E.R. en Steyn glo aan die
selfbeskikkingsreg van die Afrikaner. Sedert die begin van die jare sestig
het Louw beweer dat die Kaapse bruinmense deel van die Afrikanervolk uitmaak,
maar dat daar gebiedskeiding met die swart volke moet wees. Degenaar bepleit
'n unitere staat met die nodige verskansings van regionalisme, 'n handves van
menseregte en 'n onafhanklike regbank.
Pride of place belongs to Mrs Maria Elizabeth Rothmann (1875 - 1975), in
Afrikaans literature widely known as M.·E.R. The key conceptions are Afrikaner
and Afrikanernationalism. Theye are differing opinions about the meaning of
the name Afrikaner, but for our purpose it means an Afrikaans speaking white.
Afrikaner nationalism has been defined over the past century by leaders like
Kruger, Steyn, Reitz, De la Rey, De Wet, Hertzog, Malan, Strydom and Verwoerd.
The second chapter portrays the views of some representative authors and
politicians on the Afrikaner and Afrikaner nationalism. In the next chapter
M.E.R.'s opinion in this regard is discussed and compared and contrasted with
the opinions of Louw, a generation after her, and J.C. Steyn, a generation
after Louw. Degenaar, born two decades after Louw and thirteen years before
Steyn, is used mainly as resonator because his views differ radically from the
other three. although Louw turned more "liberal" since the early sixties.
Forthwith M. E .R. 's first-hand narratives about Kruger, Steyn, Hertzog and
Verwoerd are tested by the accepted standards of good biQJZraphy. Where
L.o.tw) Sbe-1vi ....a ~~tLLy.
possible her views are compared with those of the trio,.., The next chapter
treats M.E.R. 's estimate of and compassion with desperately poor Afrikaners,
as portrayed in her Chapter V B of the Carnegie Commission Report. Her
indication of the causes of Afrikaner poverty is noted. Her concern with
Afrikaner children by way of her many children's books occupies a subsequent
chapter. Then follow her views on the Afrikaner's religion and on racial
relations, whereafter her My beskeie deel (My allotted portion) is assessed as
the autobiography of an Afrikaner woman. The last two chapters discuss the
language and style of the four writers concerned as well as their role as
teachers of the Afrikaner nation.
In conclusion their views are summarised. M.E.R. and Steyn believe in the
Afrikaner's right of self-determination. Since the early sixties Louw has
regarded the Cape Coloureds as part of the Af rikanervolk, al though he has
advocated territorial separation of the Black peoples. Degenaar is in favour
of a unitary state entrenched by regionalism, a human rights charter and an
independent judiciary.