Institutional Repository

Gestalt-groepterapie met vroëe adolessente na die dood van 'n ouer en die benuttingswaarde van 'scrapbooking' as hulpmiddel

Show simple item record

dc.contributor.advisor Dunn, M. en
dc.contributor.author Hamman, Tarien en
dc.date.accessioned 2009-08-25T10:56:54Z
dc.date.available 2009-08-25T10:56:54Z
dc.date.issued 2009-08-25T10:56:54Z
dc.date.submitted 2007-11-30 en
dc.identifier.citation Hamman, Tarien (2009) Gestalt-groepterapie met vroëe adolessente na die dood van 'n ouer en die benuttingswaarde van 'scrapbooking' as hulpmiddel, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/1809> en
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10500/1809
dc.description Text in Afrikaans
dc.description.abstract The death of a parent is one of the most meaningful experiences in life. When the child in mourning is not given a proper chance to grieve, there could be complications later in life. In this study scrapbooking, as a tool in Gestalt group work, was utilised to assist three pre-adolescents after the death of a parent. The goal of this research was to determine whether scrapbooking could be successfully used with in the grieving stages after the death of a parent. The social caracter of scrapbooking makes this relevant to the pre-adolescent stage as the need to socialize is of great importance. From the results of this study, scrapbooking can be recommended to therapists to be used as a tool in assisting children during the grieving process. en
dc.description.abstract Die dood van cn ouer blyk een van die mees betekenisvolle gebeure in die mens se lewe te wees. Wanneer die kind in ruil nie die geleentheid gegun word om op haar eie tyd en manier te rou nie, kan latere komplikasies na vore tree. In hierdie studie is scrapbooking as hulpmiddel in Gestalt-groepwerk met drie vroee adolessente benut om van hulp te wees na die afsterwe van 'n ouer. Die doel van die navorsing was om te bepaal of scrapbooking wel suksesvol op die wyse in die rou-proses gebruik kan word. Die sosiale komponent van scrapbooking behels die saamwees en saamwerk aan 'n scrapboek met 'n gemeenskaplike tema. Aangesien vroee adolessensie 'n ontwikkelingstadium is waar die sosiale komponent belangrik is, is die navorser van mening dat scrapbooking juis om die rede sal kan werk om verligting te bied na die afsterwe van 'n ouer. Scrapbooking word aanbeveel om tot hulp te wees om die rouproses te vergemaklik.
dc.format.extent 1 online resource (x, 97 leaves)
dc.language.iso other en
dc.subject Gestalt group work en
dc.subject Scrapbooking en
dc.subject Pre-adolescents en
dc.subject Gestalt-groepterapie
dc.subject Scrapbooking
dc.subject Vroëe adolessensie
dc.subject.ddc 618.9285210651
dc.subject.lcsh Gestalt therapy
dc.subject.lcsh Play therapy
dc.subject.lcsh Grief therapy
dc.subject.lcsh Bereavement in adolescence -- Treatmen
dc.subject.lcsh Post-traumatic stress disorder in adolescence -- Treatment
dc.title Gestalt-groepterapie met vroëe adolessente na die dood van 'n ouer en die benuttingswaarde van 'scrapbooking' as hulpmiddel en
dc.type Dissertation en
dc.description.department Social Work en
dc.description.degree MDIAC (Play Therapy) en


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search UnisaIR


Browse

My Account

Statistics