In this dissertation the ideology behind the debate on the position of Standard Afrikaans in
the new, multilinguistic South African dispensation with eleven official languages is examined
from a psycholinguistic perspective.
The study concentrates on how ideology and power played and are still playing a role in the
formation of the variety Standard Afrikaans. The study points out how historical and
present-day philosophical, social and language-political considerations influenced the natural
development of Afrikaans by advancing it in respect of status on the one hand and
prejudicing it in respect of lexicon and corpus on the other hand. The mutual bond of
Afrikaans and English as Germanic languages and the inherently hybrid nature of Afrikaans
are highlighted.
The study points out the artificial role of Eurocentrism and the ideal of "pure language" on
perceptions and myths about Afrikaans, as well as the historical influence of the European
heritage on Afrikaner thinking and the direct influence thereof on the appropriation of
Afrikaans as a symbol and product of an exclusive, ethnical group. Classical perceptions and
myths in respect of the origin of Afrikaans and the status of creole languages as opposed to
so-called "pure" languages are queried.
With reference to the results of the research the author reflects on the possibility of a
paradigmatic shift in respect of Standard Afrikaans in its present format.
Actual Afrikaans ("aktuele Afrikaans") as a basis for a generally accepted standard language
is presented as a new concept. The author reflects on the internal and external desirability
of a new approach to Afrikaans as the stimulus behind the survival and acceptance of
Afrikaans as an intranational and international language of, inter alia, science, technology,
philosophy and social interaction. Scientific arguments in respect of language change,
language influencing, language diffusion and language fusion are advanced in this respect.
In hierdie proefskrif word die ideologie agter die debat oor Standaardafrikaans se posisie in
die nuwe, multilinguistiese Suid-Afrikaanse bestel met elf amptelike tale vanuit 'n
psigolinguistiese perspektief ondersoek.
Daar word gekonsentreer op hoe ideologie en mag 'n rol in die vorming van die varieteit
Standaardafrikaans gespeel het, en dit steeds doen. Daar word aangetoon hoe historiese en
hedendaagse filosofiese, maatskaplike en taalpolitiese oorwegings die natuurlike ontwikkeling
van Afrikaans bemvloed het deur dit onder andere enersyds statusgewys te bevoordeel en
andersyds leksikaal en korpusgewys te benadeel. Die gemeenskaplike band van Afrikaans
en Engels as Germaanse tale en die inherente hibridiese aard van Afrikaans word uitgelig.
Daar word gewys op die kunsmatige rol wat Eurosentrisme en die strewe na "taalsuiwerheid"
in opvattinge en mites oor Afrikaans gehad het, asook op die historiese invloed van die
Europese erfenis op Afrikanerdenke en die indirekte invloed daarvan op die toe-eiening van
Afrikaans as simbool en produk van 'n eksklusiewe, etniese groepering. Klassieke opvattinge
en mites oor die ontstaan van Afrikaans en die status van kreoolse tale vergeleke met
sogenaamde "suiwer" tale word bevraagteken.
Na aanleiding van navorsingsresultate word daar besin oor 'n moontlike
paradigmaverskuiwing ten opsigte van Standaardafrikaans in die huidige gedaante daarvan.
Aktuele Afrikaans as 'n basis vir 'n algemeen aanvaarbare standaardtaal word as nu we
konsep aangebied. Daar word besin oor die inteme en eksteme wenslikheid van 'n nuwe
benadering tot Afrikaans as die stukrag vir die voortbestaan en aanvaarding .van Afrikaans
as 'n intranasionale en intemasionale taal van, onder andere, die wetenskap, tegnologie,
filosofie en sosiale omgang. Hiervoor word wetenskaplike argumente.