dc.contributor.advisor |
Wolfaardt, J. B.
|
|
dc.contributor.author |
Crous, Charl Jacobus
|
|
dc.date.accessioned |
2015-01-23T04:24:35Z |
|
dc.date.available |
2015-01-23T04:24:35Z |
|
dc.date.issued |
1999-11 |
|
dc.identifier.citation |
Crous, Charl Jacobus (1999) Gestruktureerde onderhoud as voorspeller van opleidingsukses vir bestuursdienstepraktisyns, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/17940> |
en |
dc.identifier.uri |
http://hdl.handle.net/10500/17940 |
|
dc.description.abstract |
Die doel van hierdie ondersoek is om die gestruktureerde onderhoud, in die vorm van die
Targeted Selection Interview tegniek, as geldige keuringsinstrument ter voorspelling van
opleidingsukses van bestuursdienstepraktisyns in die Suid-Afrikaanse Polisiediens te
ondersoek. Daar is gebruik gemaak van 'n opnamemetode en die opleidingsprestasie van
kandidaatbestuursdienstepraktisyns is vergelyk met die resultate wat kandiddate behaal het
in hulle evaluering tydens die gestruktureerde onderhoud. Korrelasies is bereken tussen die
tellings behaal vir elke dimensie wat die onderhoud evalueer en die tellings onderskeidelik
behaal vir elke opleidingsmodule voltooi tydens die 1 0-weke-bestuurs-dienstesertifikaatkursus
wat aangebied word deur die Technikon Pretoria. Die resultate behaal in die
ondersoek dui op lae, nie-beduidende korrelasies tussen die gestruktureerde onderhoud as
keuringsinstrument en die kandidaatbestuursdienstepraktisyns se prestasie tydens opleiding.
Die resultate dui dus daarop dat die Targeted Selection Interview wat die Suid-Afrikaanse
Polisiediens toepas, nie opleidingsprestasie voldoende voorspel nie. |
af |
dc.description.abstract |
The aim of this study is to investigate the validity of the structured interview, in the form
of the Targeted Selection Interview technique to predict training success of management
services practitioners in the South African Police Service. A survey method has been used
to obtain the data regarding the training success of candidates and the evaluation results of
the structured interview. The correlation was calculated between scores obtained for every
dimension measured by the interview and the scores for every training module compl~ted
on the 1 0-week management services certificate course, presented by the Technikon
Pretoria. The results obtained indicates low, insignificant correlations between the
structured interview as selection instrument and the training results of candidate
Management Services practitioners. The results thus indicate that the Targeted Selection
Interview as applied by the South African Police Service, does not sufficiently predict
training success. |
en |
dc.format.extent |
1 online resource (vii, 86 leaves) |
|
dc.language.iso |
af |
af |
dc.subject |
Bestuursdienstepraktisyns |
af |
dc.subject |
Bestuurskonsultasie |
af |
dc.subject |
Organisasie-effektiwiteit |
af |
dc.subject |
Keuring |
af |
dc.subject |
Gestruktureerdeonderhoudvoering |
af |
dc.subject |
Posvereistes |
af |
dc.subject |
Voorspellingsgeldigheid |
af |
dc.subject |
Opleidingsprestasie |
af |
dc.subject |
Suid-Afrikaanse Polisiediens |
af |
dc.subject |
Vaardigheidsprofiel |
af |
dc.subject |
Management services practitioners |
en |
dc.subject |
Management consultation |
en |
dc.subject |
Organisational effectiveness |
en |
dc.subject |
Selection |
en |
dc.subject |
Structured interviewing |
en |
dc.subject |
Post requirements |
en |
dc.subject |
Predictive validity |
en |
dc.subject |
Training success |
en |
dc.subject |
South African Police Service |
en |
dc.subject |
Competency profile |
en |
dc.subject.ddc |
650.14 |
|
dc.subject.lcsh |
Interviewing |
en |
dc.subject.lcsh |
Occupational training -- South Africa |
en |
dc.title |
Gestruktureerde onderhoud as voorspeller van opleidingsukses vir bestuursdienstepraktisyns |
af |
dc.title.alternative |
The structured interview as predictor of training success for management services practitioners |
en |
dc.type |
Dissertation |
|
dc.description.department |
Industrial and Organisational Psychology |
|
dc.description.degree |
M.A. (Bedryfsielkunde) |
|