Institutional Repository

'n Eksplorerende studie oor die implementering van permanensiebeplanning by 'n provinsiale administrasie dienskantoor

Show simple item record

dc.contributor.advisor De Bruyn, Maria
dc.contributor.advisor O'Neil, M
dc.contributor.author Conradie, Michelle en
dc.date.accessioned 2015-01-23T04:24:34Z
dc.date.available 2015-01-23T04:24:34Z
dc.date.issued 1996-03 en
dc.identifier.citation Conradie, Michelle (1996) 'n Eksplorerende studie oor die implementering van permanensiebeplanning by 'n provinsiale administrasie dienskantoor, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/17923> en
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10500/17923
dc.description.abstract An exploratory study was undertaken of the implementation of permanency planning at a Departemental office. The purpose of the research was to determine the philosophy and the guidelines for permanency planning. A literature study with regard to the philosophy and the guidelines for the implementation of permanency planning was undertaken. Based on this a questionare was compiled and completed from data of the files of 25 children in foster care where permanecy planning have been implemented or is in the process of being implemented. Recommendations have been made for further research and for the institution where the research was done. The most important findings of the research are as follows: Permanency planning is not implimented as a purposeful strategy, but is a long drownout process. The social workers who are responsible for the implementation of permanency planning are unaware of its philosophy and general guidelines. Consequently it is implemented intuitively rather than scientifically.
dc.description.abstract 'n Eksplorerende studie is onderneem waarin die implementering van permanensiebeplanning by 'n Departementele kantoor geeksploreer is. Die doel van die navorsing was om te bepaal wat die filosofie en die riglyne vir die implimentering van permanensiebeplanning is. 'n Literatuurstudie insake die filosofie en die riglyne vir die implementering van permanensiebeplanning is onderneem. Na aanleiding hiervan is 'n vraelys opgestel en uit 25 leers van pleegkinders by wie permanensiebeplanning ge1mplimenteer is of word voltooi. Voorspruitend hieruit is aanbevelings vir verdere navorsing en vir die instansie waar die navorsing onderneem is, gemaak. Die belangrikste bevindinge van die empiriese ondersoek dui op die volgende: Permanensiebeplanning word nie doelgerig ge1mplimenteer nie, maar is 'n lang uitgerekte proses. Die maatskaplike werkers wat die permanensiebeplanning moet implimenteer is onbewus van die filosofie en algemene riglyne vir die implimentering van permanensiebeplanning en daaromword dit volgens intuisie eerder as 'n wetenskaplike proses geimplimenteer.
dc.format.extent 1 electronic resource (xii, 166 leaves) en
dc.subject.ddc 362.7330968 en
dc.subject.lcsh Child welfare -- South Africa en
dc.subject.lcsh Foster home care -- South Africa en
dc.subject.lcsh Social work with children -- South Africa en
dc.subject.lcsh Foster children -- South Africa en
dc.subject.lcsh Permanency planning en
dc.title 'n Eksplorerende studie oor die implementering van permanensiebeplanning by 'n provinsiale administrasie dienskantoor en
dc.description.degree M.A.(Social Work) en


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search UnisaIR


Browse

My Account

Statistics