Institutional Repository

Menseregte in Bophuthatswana - die les vir Suid-Afrika : 'n perspektief uit die regsleer

Show simple item record

dc.contributor.author Coetzee, Robert Johannes. en
dc.date.accessioned 2015-01-23T04:24:34Z
dc.date.available 2015-01-23T04:24:34Z
dc.date.issued 1997-06 en
dc.identifier.citation Coetzee, Robert Johannes. (1997) Menseregte in Bophuthatswana - die les vir Suid-Afrika : 'n perspektief uit die regsleer, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/17915> en
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10500/17915
dc.description Text in Afrikaans
dc.description.abstract Bophuthatswana het gedurende 1977 tot stand gekom as 'n onafhanklike staat. In die Grondwet daarvan is 'n uitvoerige menseregtehandves vervat wat as hoogste reg gegeld het - alle wetgewing in stryd daarmee was nietig. Die hoop was dat Bophuthatswana sou ontwikkel as 'n groeipuntvir die handhawing van menseregte in Suidelike Afrika. Aanvanklik het die howe gevolg gegee aan die bepalings van die menseregtehandves. Algaande is daar teruggekeer na 'n letterknegtige soeke na die wil van die wetgewer, wat daartoe gelei het dat die burger se menseregte deur die howe misken is. Die laaste beslissings van die howe verteenwoordig 'n terugkeer na die ware rol van die howe in 'n menseregtebestel. Die Wetgewende en Uitvoerende gesag was outokraties en het geen besef gehad van die essensie van menseregte nie. Die ondervinding in Bophuthatswana is grootliks dieselfde as elders in Afrika, waar menseregte vertrap is. Teen hierdie agtergrond word die grondwetlike toekoms van Suid-Afrika in oenskou geneem.
dc.description.abstract Bophuthatswana came into existence as an independent state during 1977. A justiciable bill of rights provided for judicial review. The hope existed that Bophuthatswana would be a growing point for the protection of human rights in Southern Africa. Although earlier judgments of the courts were promising and augured well for the future protection of human rights later judgments have reverted to the positivistic approach to constitutional interpretation. This led to the bill of rights being rendered inoperative. However, in the latest and most recent judgements there was a return to the bold and innovative interpretation of the first decisions. The legislative and executive branches of state was autocratic to the core as experienced elsewhere in Africa. The constitutional future of South Africa is evaluated against this background.
dc.format.extent 1 online resource (52 leaves) en
dc.language.iso af
dc.subject Constitutional Law
dc.subject Human Rights
dc.subject Bophuthatswana
dc.subject Democratic culture
dc.subject The Courts and Human Rights
dc.subject African Experience
dc.subject Autocratic government
dc.subject Interpretive echnique
dc.subject.ddc 342.85068294 en
dc.subject.lcsh Civil rights -- South Africa -- Bophuthatswana en
dc.subject.lcsh Human rights -- South Africa -- Bophuthatswana en
dc.subject.lcsh Constitutional law -- South Africa -- Bophuthatswana en
dc.subject.lcsh Human rights -- South Africa en
dc.title Menseregte in Bophuthatswana - die les vir Suid-Afrika : 'n perspektief uit die regsleer en
dc.type Dissertation
dc.description.department Law
dc.description.degree LL.M. en


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search UnisaIR


Browse

My Account

Statistics