Institutional Repository

Invloed van die chronies fisieke siek ouer op die kind

Show simple item record

dc.contributor.advisor Jacobs, L. J.
dc.contributor.author Coetzee, Heiletje Livina Helena Cathrina
dc.date.accessioned 2015-01-23T04:24:33Z
dc.date.available 2015-01-23T04:24:33Z
dc.date.issued 1998-02
dc.identifier.citation Coetzee, Heiletje Livina Helena Cathrina (1998) Invloed van die chronies fisieke siek ouer op die kind, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/17902> en
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10500/17902
dc.description.abstract Die gesin is die sentrum waarbinne die kind se vorming tot volwaardige volwassenheid plaasvind. Indien een van die ouers met 'n chroniese fisieke siektetoestand gediagnoseer word, mag dit moontlike implikasies inhou vir die ouer, die kind, maar ook ander gesinslede. Die chroniese siektetoestand en die implikasies wat dit vir die siek persoon inhou is bestudeer. Daarbenewens is die dinamiek van die gesin, waarbinne die ouer en die kind met mekaar in interaksie is, ontleed. Om te bepaal wat die effek van die chroniese fisieke siektetoestand van die ouer op die kind is, is 'n literatuurstudie onderneem. Dit is daarna geverifieer met gevallestudies wat ondemeem is. Die gevallestudies het die bevindinge van die literatuurstudie bevestig. Dit blyk dat die chroniese siektetoestand van die ouer 'n invloed op die wording van die kind het. Die siektetoestand is 'n voortdurende stressor binne die gesin, wat veroorsaak dat kind(ers) affektiewe-, kognitiewe-, gedrags- en sosiale probleme manifesteer. Daar moet aanpassings gemaak word om die stres binne die gesin te minimaliseer. Riglyne is saamgestel om die terapeut, wat hierdie kind(ers) en gesinne begelei, te help. af
dc.description.abstract The family is the system within which the child develops and eventually attains maturity. When a patient is diagnosed with chronic disease, it has certain implications not only for the parent, but also for children and other members of that family. A liteature study was undertaken to determine the impact of the chronically ill parent on the child. This study was then verified with specific case studies done by the author. These case studies confinned the findings of the literature study. It would seem that the chronic illness of a parent has a definite impact on the development of a child. The parent's illness is a constant stressor within the family, causing children to manifest affective, cognitive, behavioral as well as social problems. Certain adjustments have to be made to minimize stress within such a family. Guidelines are provided to assist the therapist in dealing with these children and families. en
dc.format.extent 1 online resource (xx, 181 leaves)
dc.language.iso af af
dc.subject.ddc 306.87
dc.subject.lcsh Chronically ill -- Family relationships en
dc.subject.lcsh Chronic diseases -- Social aspects en
dc.subject.lcsh Family psychotherapy en
dc.subject.lcsh Chronic diseases -- Psychological aspects en
dc.subject.lcsh Child development en
dc.title Invloed van die chronies fisieke siek ouer op die kind af
dc.title.alternative The impact of the chronically ill parent on the child en
dc.type Dissertation
dc.description.department Psychology of Education
dc.description.degree M. Ed. (Voorligting)


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search UnisaIR


Browse

My Account

Statistics