Institutional Repository

Terapeutiese hulpverlening aan die seksueel gemolesteerde kind binne gesinsverband : 'n sielkundige opvoedkundige perspektief

Show simple item record

dc.contributor.advisor Roets, H. E. (Hester Elizabeth)
dc.contributor.author Vos, Sydney Lambert en
dc.date.accessioned 2015-01-23T04:24:29Z
dc.date.available 2015-01-23T04:24:29Z
dc.date.issued 1995-11 en
dc.identifier.citation Vos, Sydney Lambert (1995) Terapeutiese hulpverlening aan die seksueel gemolesteerde kind binne gesinsverband : 'n sielkundige opvoedkundige perspektief, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/17833> en
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10500/17833
dc.description.abstract Terapeutiese hulpverlening aan die seksueel gemolesteerde kind binne gesinsverband vanuit 'n Sielkundige Opvoedkundige perspektief is in hierdie studie onderneem. 'n Oorsig oor seksuele kindermolestering binne gesinsverband het getoon dat dit reeds vanaf die vroegste tye voorgekom het en tans kommerwekkende afmetings aanneem in die Republiek van Suid-Afrika, sonder dat die opvoedkundige sielkundige as lid van 'n multi-professionele span betrek word by terapeutiese hulpverlening. 'n Beskrywing van seksuele kindermolestering binne gesinsverband het getoon dat seksuele kindermolestering verskeie vorme aanneem en dat die oortreders daarvoor verantwoordelik is dat ouerskap en gesinstrukture ontoereikend verwerklik word. Dit bied aan die opvoedkundige sielkundige die moontlikheid om vanwee sy toeganklikheid en professionele deskundigheid as lid van 'n multiprofessionele span toereikend terapeutiese hulp te verleen aan die seksueel gemolesteerde kind. Terapeutiese hulpverlening aan die seksueel gemolesteerde kind binne gesinsverband is onderneem vanuit 'n Sielkundige Opvoedkundige benadering met relasie terapie as wyse van hulpverlening af
dc.description.abstract This study investigates therapeutic aid to the child who is sexually abused by a family member, from the viewpoint of Psychology of Education. An overview of sexual abuse of children in the family context indicates a long history of occurence and present statistics show an alarming increase in reported cases with educational psychologists seldom being included in a multi-discipl inary thera-peutic team. A description of sexual abuse of children in the family context suggests that this may take different forms and the perpetrators are responsible for the breakdown in parenting and family structures. Educational psychologists are, because of their professional expertise and accessibility, able to offer thera-peutic aid to the sexually abused child as a member of a multi-professional team. Therapeutic aid to the sexually abused child in the family context is undertaken with Relationship Therapy as a medium of aid en
dc.format.extent 1 online resource (167 leaves) en
dc.subject Sexual abuse en
dc.subject Family structures en
dc.subject Educational psychology en
dc.subject Therapeutic aid en
dc.subject.ddc 616.8583
dc.subject.lcsh Child molesters. en
dc.subject.lcsh Adult child sexual abuse victims. en
dc.subject.lcsh Child sexual abuse. en
dc.title Terapeutiese hulpverlening aan die seksueel gemolesteerde kind binne gesinsverband : 'n sielkundige opvoedkundige perspektief af
dc.title.alternative Therapeutic aid to the sexually abused child in the family, a psychological educational perspective en
dc.type Dissertation en
dc.description.department Psychology of Education en
dc.description.degree M.Ed. (Sielkundige Opvoedkunde) af


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search UnisaIR


Browse

My Account

Statistics