Institutional Repository

Strafregtelike aanspreeklikheid vir handeldryf in verbode afhanklikheidsvormende medisyne

Show simple item record

dc.contributor.advisor Mare, M.C.
dc.contributor.author Volschenk, Cornelis Theodoris en
dc.date.accessioned 2015-01-23T04:24:29Z
dc.date.available 2015-01-23T04:24:29Z
dc.date.issued 1992-11 en
dc.identifier.citation Volschenk, Cornelis Theodoris (1992) Strafregtelike aanspreeklikheid vir handeldryf in verbode afhanklikheidsvormende medisyne, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/17830> en
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10500/17830
dc.description Text in Afrikaans
dc.description.abstract Die Wet op Misbruik van Afhankl ikheidsvormende Stowwe beheer tans die regsposisie betreffende die misbruik van dwelmmiddels. Orie klasse afhankl ikheidsvormende medisyne word geskep waarvan slegs die handeldryf in verbode afhankl ikheidsvormende medisyne bespreek word. Benewens die gewone betekenis van handeldryf, het die Wetgewer 'n uitgebreide betekenis daaraan gegee om begrippe soos "oorlaai", "toediening", "versending" en "voorskryf" in te sluit. Die vermoedens, wat die Wetgewer in die Wet ingebou het om die taak van die vervolging te vergemakl ik, sowel as die voorverelstes vir die inwerkingstel I ing daarvan, word bespreek. Verbode Afhankl ikheidsvormende medisyne word gelys in Deel I in die Bylae tot die Wet en die strekking van die bewyslas op die vervolging word bespreek. Geen statut~re regverdigingsgronde word geskep nie, maar die gemeenregtel ike regverdigingsgronde behoort hier aanwending te vind. Opset blyk die vereiste skuldvorm te wees. Wet 101 van 1965 en Wet 41 van 1971 oorvleuel tot 'n sekere mate en by botsende bepal ings sal die 1971-wet voorkeur geniet.
dc.description.abstract The law with regard to the dependance-producing drugs is governed by the Act on the Misuse of Dependence-producing drugs. The Act distinguishes between three types of dependence-producing drugs and the work focuses only on prohibited dependence-producing drugs. The lawmaker gave extended interpretation to the term" dealing in" to include aspects Iike the transfer from one vehicle to another, administering, dispatching and prescription. Certain presumptions which Iighten the burden of proof on the prosecution were introduced in the act and the prerequisites for their operation are discussed. No statutory defences are created but it is submitted that common law defences should apply. Intention is set down to constitute the required mens areas. Act 101 of 1965 and Act 41 of 1971 overlap on certain aspects where sections are in conflict with each other, the latter Act should receive preference.
dc.format.extent 1 online resource (50 leaves)
dc.language.iso af
dc.subject.ddc 345.277068 en
dc.subject.lcsh Drug traffic -- Law and legislation -- South Africa en
dc.subject.lcsh Drug control -- South Africa en
dc.title Strafregtelike aanspreeklikheid vir handeldryf in verbode afhanklikheidsvormende medisyne en
dc.type Dissertation
dc.description.department Criminology and Security Science
dc.description.degree LL.M. en


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search UnisaIR


Browse

My Account

Statistics