Institutional Repository

Aspekte van die dematerialisasie van genoteerde aandele in die Suid-Afrikaanse reg

Show simple item record

dc.contributor.advisor Pretorius, J. T.
dc.contributor.author Vermaas, Maria Rosina
dc.date.accessioned 2015-01-23T04:24:28Z
dc.date.available 2015-01-23T04:24:28Z
dc.date.issued 1995-06
dc.identifier.citation Vermaas, Maria Rosina (1995) Aspekte van die dematerialisasie van genoteerde aandele in die Suid-Afrikaanse reg, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/17806> en
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10500/17806
dc.description Summaries in Afrikaans and English
dc.description Text in Afrikaans
dc.description.abstract In South Africa the transfer and settlement processes associated with share transactions are essentially paper-based. The physical handling of the share certificate plays an important role in this regard. Foreign trends to reduce the movement of paper involve in broad terms the alternatives of dematerialisation and immobilisation of the share certificate. These developments cannot slavishly be followed without examining the legal nature of the South African share and share certificate. The process of immobilisation in a collective securities depository system involves no change in the nature of the shares. However, the use of a nominee where shares are held in safe custody forms a barrier between the shareholder and the issuer company which could dilute the shareholders' rights. This is even more applicable where shares are immobilised in a central depository. Further, although central depositories are based upon book-entries, they are still limited by the retention of the physical certificates. The development of electronic systems which dematerialise the share certificate must take into account the reasonable expectations of the public and should not be forced upon investors. The shareholder of a 'uncertificated' share must be placed, as far as possible, in the same position as if he had received a certificate. This requires legislation to amend present enactments and to define the rights of the shareholder. It is submitted that dematerialisation should gradually be phased in, starting with a voluntary dematerialisation in the case of holdings in the central securities depository. en
dc.description.abstract In Suid-Afrika is die oordrag- en verrekeningsprosesse wat gepaardgaan met aandeletransaksies hoofsaaklik papiergebaseer. Die fisiese bantering van die aandelesertifikaat speel in die opsig 'n belangrike rol. Buitelandse pogings om die beweging van papier te verminder, neig in die algemene rigting van die dematerialisasie en immobilisasie van die aandelesertifikaat. Hierdie ontwikkelings kan nie slaafs nagevolg word sonder om die regsaard van die Suid-Afrikaanse aandeel en aandelesertifikaat te ondersoek nie. Die proses van immobilisasie in 'n kollektiewe bewaarnemerstelsel vir effekte wysig nie die aard van aandele nie. Nietemin plaas die gebruik van genomineerdes waar aandele in veilige bewaring gehou word 'n wig tussen die aandeelhouer en die uitreikermaatskappy wat die aandeelhouersregte kan verwater. Dit is selfs meer toepaslik waar aandele in 'n sentrale depot ge'lmmobiliseer word. Verder is dit so dat alhoewel sentrale depots op boekinskrywings gebaseer word, hul steeds beperk word deur die behoud van die fisiese sertifikate. Die ontwikkeling van elektroniese stelsels wat die aandelesertifikaat dematerialiseer moet rekening hou met die redelike verwagtinge van die publiek en behoort nie op beleggers afgedwing te word nie. Die aandeelhouer van 'n 'ongesertifiseerde' aandeel moet, so ver moontlik, in dieselfde posisie geplaas word asof hy 'n sertifikaat ontvang bet. Wetgewing is noodsaaklik om bestaande bepalings te wysig en die regte van die aandeelhouer te omskryf. Daar word aan die hand gedoen dat dematerialisasie stelselmatig infaseer word - aanvanklik met 'n vrywillige dematerialisasie in die geval waar aandeelhouding in sentrale bewaameming is. af
dc.format.extent 1 online resource (iv, [10], 497 pages)
dc.language.iso af
dc.subject Dematerialisation of shares en
dc.subject Immobilisation of shares en
dc.subject Safe custody of shares en
dc.subject Central securities depository en
dc.subject Nature of share en
dc.subject Nature of share certificate en
dc.subject Transfer of share en
dc.subject Shareholder's rights en
dc.subject Security interests in shares en
dc.subject Stock exchange en
dc.subject.ddc 346.926068
dc.subject.lcsh Stock exchanges -- Law and legislation -- South Africa en
dc.subject.lcsh Shareholder's rights en
dc.subject.lcsh Dematerialisation of shares en
dc.subject.lcsh Transfer of shares en
dc.title Aspekte van die dematerialisasie van genoteerde aandele in die Suid-Afrikaanse reg af
dc.type Thesis
dc.description.department Private Law
dc.description.degree LL.D.


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search UnisaIR


Browse

My Account

Statistics