dc.contributor.advisor |
Konig, A. (Adrio)
|
|
dc.contributor.author |
Van Wyk, Abraham Johannes
|
|
dc.date.accessioned |
2015-01-23T04:24:27Z |
|
dc.date.available |
2015-01-23T04:24:27Z |
|
dc.date.issued |
1994-11 |
|
dc.identifier.citation |
Van Wyk, Abraham Johannes (1994) Indikatiewe en die imperatiewe aspekte van die heiliging, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/17776> |
en |
dc.identifier.uri |
http://hdl.handle.net/10500/17776 |
|
dc.description |
Summaries in Afrikaans and English |
|
dc.description |
Text in Afrikaans |
|
dc.description.abstract |
Die indikatiewe (inisiele) aspek van die heiliging word genadiglik deur God aan die gelowiges
geskenk tydens hul regverdiging en wedergeboorte sodat die imperatiewe (voortgaande) aspek
daaruit kan voortspruit. God ken in eersgenoemde aspek aan die gelowiges die nuwe status van
heiliges as gawe toe, en rig hulle op Homself deur hulle met Christus te verenig in mede-sterwe
vir die sonde, en in mede-opstanding in sy nuwe lewe. In kontinui'teit hiermee leef die gelowiges
die implikasies van hul ontvangde status uit deur in die Militia Christiana die sonde(s)
toenemend af te le, en hulle toenemend met Christus te beklee, en in sy krag deur die Gees vir
God te lewe. So groei hulle in laasgenoemde aspek. Die Gereformeerde leer, waarvolgens geglo
word dat 'n tweede genadewerk of 'n latere Geesdoop onnodig is vir effektiewe groei, laat die
beste reg geskied aan die kontinui'teit tussen die twee aspekte. |
af |
dc.description.abstract |
The indicative (initial) aspect of sanctification is graciously given to the believers by God when
they are justified and regenerated, so that the imperative (ongoing) aspect can flow therefrom.
In the first-mentioned aspect God confers upon the believers the new status of saints, and focuses
them on Himself by uniting them with Christ in co-crucifixion for sin, and in co-resurrection
with Him in his new life. In continuation thereof, the believers live out the implications of their
received status in the Militia Christiana by putting away sin, and by putting on Christ in an
ever-increasing measure, and in living for God in Christ's power by the Spirit, thus growing in
the latter aspect. The Reformed teaching, according to which it is believed that a second work
of grace or a subsequent baptism with the Spirit is unnecessary for effectual growth, is most in
accordance with the continuation between the two aspects. |
en |
dc.format.extent |
1 online resource (209 leaves) |
|
dc.language.iso |
af |
|
dc.subject |
Indicative aspect of sanctification |
en |
dc.subject |
Imperative aspect of sanctification |
en |
dc.subject |
Status of saints |
en |
dc.subject |
New focus |
en |
dc.subject |
Continuity |
en |
dc.subject |
Effectual growth |
en |
dc.subject |
Hampered growth |
en |
dc.subject |
Reformed viewpoint |
en |
dc.subject |
Pentecostal viewpoint |
en |
dc.subject |
Perfectionism |
en |
dc.subject.ddc |
234.8 |
|
dc.subject.lcsh |
Saints |
en |
dc.subject.lcsh |
Sanctification |
en |
dc.subject.lcsh |
Perfection -- Biblical teaching |
en |
dc.subject.lcsh |
Spiritual formation |
en |
dc.subject.lcsh |
Holiness -- Christianity |
en |
dc.subject.lcsh |
Perfection -- Religious aspects |
en |
dc.title |
Indikatiewe en die imperatiewe aspekte van die heiliging |
af |
dc.title.alternative |
The indicative and the imperative aspects of sanctification |
en |
dc.type |
Dissertation |
|
dc.description.department |
Philosophy, Practical and Systematic Theology |
|
dc.description.degree |
M. Th. (Systematic Theology) |
|