Institutional Repository

Retrospeksie op onderbewustelike skuldgevoelens se dinamiese verloop van kinders tot volwassenheid

Show simple item record

dc.contributor.advisor Crous, S. F. M.
dc.contributor.author Van Niekerk, Karen
dc.date.accessioned 2015-01-23T04:24:26Z
dc.date.available 2015-01-23T04:24:26Z
dc.date.issued 2000-06
dc.identifier.citation Van Niekerk, Karen (2000) Retrospeksie op onderbewustelike skuldgevoelens se dinamiese verloop van kinders tot volwassenheid, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/17742> en
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10500/17742
dc.description Afrikaans text
dc.description.abstract Skuldgevoelens is 'n emosie wat aile mense een of ander tyd in hulle lewens ervaar. Daar is egter diegene wat daagliks gebuk gaan onder skuldgevoelens en met die gevolge daarvan worstel, byvoorbeeld depressie, angsversteurings, woede-uitbarstings, ensovoorts. Skuldgevoelens se simptome demonstreer heelwat destruktiwiteit en raak persone se totale funksionering, dit is die liggaamlike, affektiewe, kognitiewe, en geestelike aspekte van menswees. Die huidige psigoterapeutiese intervensies fokus op die behandeling van die simptome van skuldgevoelens. Simptoombehandeling bring egter slegs tydelike verligting, aangesien daar met verloop van tyd ander simptome ontwikkel en/ofterugvalle voorkom. Buiten die fokus op simptome van skuldgevoelens is dit belangrik om ook as terapeut te verstaan, wat maak een persoon meer kwesbaar as 'n ander om skuldgevoelens te ontwikkel en waarom die skuldgevoelens instand gehou word. Die behandeling moet derhalwe verskuifword vanaf simptoombehandeling, na die oplossing van die oorsaak en instandhouding. Navorsing oor skuldgevoelens is hoofsaaklik gerig op die effek wat skuldgevoelens op die individu se persoonsvorming het (onder andere die ontwikkeling van patologie). Min navorsing is egter gedoen oor die oorsaak van skuldgevoelens en by name onderbewustelike skuldgevoelens. Die oorkoepelende doel van hierdie navorsing is om die dinamiese verloop van onderbewustelike skuldgevoelens in retrospek bloot te le. 'n Voorafgaande literatuurstudie oor skuldgevoelens lei die gevalstudie in. Daar word gepoog om met behulp van 'n gevalstudie die onderbewustelike persepsies en denke van die respondent bloot te le en dit te omskryf, te interpreteer en te verduidelik. Die studie het verder ook ten doel om aanbevelings vir sielkundiges, professionele hulpverleners, ouers en onderwysers te maak rakende die oorsaak en die onderbewustelike dinamiese verloop van skuldgevoelens, sodat kliente se overte gedrag binne die konteks van bulle volledige psigodinamika verstaan kan word. Literatuur oor die praktiese verloop van hipnoterapie en die motivering van die terapeut se gedagtegang en terapeutiese handeling is yl. Die navorsing poog om op hierdie gebied 'n bydrae te Iewer, aangesien die volledige terapeutiese interaksie opgeskryf is. af
dc.description.abstract Guilt is an emotion which all people experience at times through the course of their lives. There are however, those who experience guilt all the time and struggle with the effects of it, for example depression, anxiety, anger, etcetera. The symptoms of guilt demonstrate destruction and influence the complete functioning of a person - body, emotions, mind, and spirit. The current psychotherapeutic interventions focus on the treatment of the symptoms of guilt. Symptom treatment brings only tempor ry relief, which is usually followed by new symptoms developing or relapses. Apart from the focus on the symptoms of guilt, it is also important that the therapist should understand why one person is more vulnerable than another person to develop guilt, and why is guilt preserved. Accordingly treatment can be shifted from symptom treatment to solving the problems of the cause and maintenance of guilt. Research on guilt focuses primarily on the effect of guilt on personality development (pathology among others). Less research has been done on the cause of guilt - especially subconscious guilt. The overall aim of this study is to uncover the dynamic course of subconscious guilt retroperspectively. A literature study on guilt serves as introduction to the case study. The research is done by means of a case study to uncover the subconscious perceptions and thoughts of the respondent, which will be described, interpreted and explained. The research will establish recommendations for Educational Psychologists, psychologists in other categories, parents and teachers to understand the cause and subconscious dynamic course of guilt. That will enable them to interpret the overt behaviour in the context of the complete psychodynamics. Literature on the practical course of therapy and the train of thoughts of the therapist is in short supply. This research seeks to contribute to filling this gap when the complete therapeutic interaction between the therapist and the client is put down in writing. en
dc.format.extent 1 online resource (x, 234 leaves)
dc.language.iso af af
dc.subject.ddc 152.4
dc.subject.lcsh Guilty -- Psychological aspects en
dc.subject.lcsh Personality en
dc.subject.lcsh Thoughts and thinking en
dc.subject.lcsh Cognition disorders en
dc.subject.lcsh Perception en
dc.title Retrospeksie op onderbewustelike skuldgevoelens se dinamiese verloop van kinders tot volwassenheid af
dc.type Thesis
dc.description.department Psychology of Education
dc.description.degree D. Ed. (Sielkundige Opvoedkunde)


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search UnisaIR


Browse

My Account

Statistics