Institutional Repository

Klassifikasie en toelaatbaarheid van video- en oudiobande as getuienis

Show simple item record

dc.contributor.advisor Schmidt, C. W. H.
dc.contributor.author Van Niekerk, J. P.
dc.date.accessioned 2015-01-23T04:24:25Z
dc.date.available 2015-01-23T04:24:25Z
dc.date.issued 1992-03
dc.identifier.citation Van Niekerk, J. P. (1992) Kassifikasie en toelaatbaarheid van video- en oudiobande as getuienis, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/17739> en
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10500/17739
dc.description.abstract Getuienis voortgebring deur middel van 'n toestel of apparaat (soos byvoorbeeld 'n foto) kan 6f as reele getuienis 6f as dokumentere getuienis, 6f as albei aangebied word. Die doel waarvoor dit aangebied word, bepaal die toelaatbaarheidsvereiste(s). Oudio- en Videobande as getuienis word vir doeleindes van bespreking oor dieselfde kam geskeer aangesien daar prinsipieel nie 'n onderskeid is nie. '1 am unabk to see any difference, in principk, between the admissibility of an audio tape recording and a video tape recording" rull Milne rp in S v Ramgobin and Others 1986 (4) SA 117 (N) p 129 I. Huidiglik is daar in die Suid-Afrikaanse reg nie eenstemmigheid ten opsigte van die klassifikasie en/of toelaatbaarheidsvereistes van toestelle en apparate, soos byvoorbeeld videos, nie. In die bespreking wat volg sal gekyk word na die nodigheid van 'n klassifikasie en wat die omvang van toelaatbaarheidsvoorskrifte behoort te wees, in 'n akkusatoriese strafprosesstelsel soos die van Suid-Afrika en die Anglo-Amerikaanse regstelsels. af
dc.format.extent 1 online resource (41 leaves)
dc.language.iso af af
dc.subject.ddc 347.64 en
dc.subject.lcsh Evidence (Law) en
dc.subject.lcsh Video tapes in courtroom proceedings. en
dc.title Klassifikasie en toelaatbaarheid van video- en oudiobande as getuienis af
dc.title.alternative The classification and admissibility of video and audio tape recordings en
dc.type Dissertation
dc.description.department Criminal and Procedural Law
dc.description.degree LLM


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search UnisaIR


Browse

My Account

Statistics