Institutional Repository

Evangelisasie in die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika

Show simple item record

dc.contributor.advisor Heyns, L. M. (Louis Michiel), 1934-
dc.contributor.author Schutte, Philippus Jacobus Wilhelmus
dc.date.accessioned 2015-01-23T04:24:13Z
dc.date.available 2015-01-23T04:24:13Z
dc.date.issued 1998-01
dc.identifier.citation Schutte, Philippus Jacobus Wilhelmus (1998) Evangelisasie in die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/17699> en
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10500/17699
dc.description Text in Afrikaans
dc.description.abstract Evangelisasiewerk het in die Hervormde Kerk nog nooit regtig van die grand af gekom nie. Jaar na jaar word daar op vergaderings verslag gedoen dat daar in die meeste gemeentes op hierdie gebied nie·veel gebeur nie. Hierdie studie het gevra na die werklike stand van sake tans in die Kerk; die paradigmaverskuiwing wat besig is om plaas te vind; en na 'n moontlike nuwe teorie om die huidige praxis mee te probeer wysig. Die resultate van die ondersoek het die volgende opgelewer: - Tans is daar ongeveer 15% van die gemeentes wat hoegenaamd op 'n georganiseerde wyse by evangelisasiewerk betrokke is; - 0,38% van die totale lidmaattal van die Kerk is toegerus vir evangelisasiewerk, en gebruik hulle opleiding; - Die Kerk het egter reeds die regte besluite in sy vergaderings geneem, soos bv dat die gemeente die evangelis is en dat elke lidmaat betrokke moet wees. Hierdie besluite moet geimplementeer word. Myns insiens kan dit alleen gebeur wanneer daar op gemeentevlak met harde teologiese arbeid deelgeneem word aan die huidige gesprek random 'n prakties-teologiese ekklesiologie. af
dc.description.abstract When the annual reports of the Hervormde Kerk are being studied, it becomes clear that the church finds itself in a crisis. The essence of this crisis manifests itself in the fact that the church is not evangelising the world as it is suppose to do. This study was undertaken to ask what is really going on in the field of evangelisation in the church; to look at the paradigm shift that is taken place at the moment; and, to ask for a new theory to try to alter the current praxis. The results of this study are: - Only 15% of the congregations of the church are involved in organised evangelisation activities; - 0,38% of churchmembers are trained and are using their training to do evangelisation; - The church has already realised that the congregation is suppose to be the evangelist and that every member must be involved in this ministry. But it has not yet come from the ground. This can only happen, I believe, when the congregation starts to participate in finding an ecclesiology for the time and context that we are living in. en
dc.format.extent 1 online resource (156 leaves) en
dc.language.iso af
dc.subject.ddc 284.268
dc.subject.lcsh Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika en
dc.subject.lcsh Evangelistic work -- South Africa en
dc.subject.lcsh Christianity -- South Africa en
dc.subject.lcsh Church growth -- South Africa en
dc.title Evangelisasie in die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika af
dc.title.alternative Evangelisation in the Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika en
dc.type Thesis
dc.description.department Philosophy, Practical and Systematic Theology
dc.description.degree Th. D. (Praktiese Teologie)


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search UnisaIR


Browse

My Account

Statistics