Institutional Repository

Totalegehaltebestuur van voedseltuisnywerhede in die Republiek van Suid-Afrika, 1999

Show simple item record

dc.contributor.advisor Marais, A. de K.
dc.contributor.advisor Steenkamp, R. (Rigard)
dc.contributor.author Schoeman, Ronel
dc.date.accessioned 2015-01-23T04:24:12Z
dc.date.available 2015-01-23T04:24:12Z
dc.date.issued 2000-06
dc.identifier.citation Schoeman, Ronel (2000) Totalegehaltebestuur van voedseltuisnywerhede in die Republiek van Suid-Afrika, 1999, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/17688> en
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10500/17688
dc.description.abstract Voedseltuisnywerhede (hierna genoem tuisnywerhede) word in 'n toenemende mate van aktuele belang as gevolg van verskeie redes soos die veranderde rol van die hedendaagse vrou en omdat 'n sekere behoefte eie aan vandag vervul word. Bekostigbare voedsel van goeie gehalte is van die uiterste belang. Dit is belangrik om bestanddele van swak gehalte vroegtydig te ontdek voordat produkte van swak gehalte gelewer word en 'n markaandeel verloor word. Tuisnywerhede het 'n verantwoordelikheid teenoor kliente om produkte van goeie gehalte teen bekostigbare pryse te voorsien. Daar word toenemende druk op tuisnywerhede geplaas om produkte van gewenste gehalte te verskaf en om aan kliente se verwagtinge te voldoen. 'n Totalegehaltebestuurprojek kan tuisnywerhede help om hul totale stelsel te ondersoek en te verbeter. In die studie is aile dimensies van die bestuur van gehalte by tuisnywerhede in SuidAfrika ondersoek en geevalueer en 'n TQM model vir tuisnywerhede is ontwikkel. Die probleem is ontleed deur 'n literatuurstudie te doen waarop die empiriese ondersoek gebaseer is. Verskeie inligtingsbronne, in die vorm van artikels, referate en ander geskrewe literatuur oor TQM en tuisnywerhede, is geraadpleeg. 'n Proto-model vir totalegehaltebestuur by tuisnywerhede is uit die literatuur ontwikkel en na die ondersoek aangepas. Die empiriese ondersoek was tweeledig van aard, naamlik op makro- en mikrovlak. Empiriese data is deur middel van posvraelyste aan aile tuisnywerhede in Suid-Afrika verkry. Dieptestudie-ondersoeke deur middel van waarneming, onderhoude en gestruktureerde vraelyste aan tuisnywerheidbestuur, verskaffers en kliente van drie gekose tuisnywerhede is op mikrovlak uitgevoer om hul persepsies oor die gehalte van produkte en bestuur van totale gehalte in tuisnywerhede te ontleed. Die resultate wat uit hierdie studie voortspruit dui daarop dat: • tuisnywerhede wat as 'n handelsko6perasie bedryf word, die meeste voordele bied vir aile partye wat betrokke is. tuisnywerhede met 'n formele gehaltebestuursprogram sonder uitsondering beter resultate toon teenoor die wat nie formele gehaltebestuur toepas nie. • verskaffers se werksfasiliteite nog nooit op enige wyse ge"inspekteer is of vir higieniese praktyke getoets is nie. af
dc.description.abstract Food home industries (hereafter referred to as home industries) are increasingly becoming more important in our society due to several reasons such as the changing role of the modern woman and because a specific need peculiar to today is met. Affordable, high quality food is of the utmost importance. It is essential to identify ingredients of a low standard in good time before poor quality products are supplied and market share is lost. It is the responsibility of home industries to provide the customer with affordable products of a high quality. Home industries are increasingly pressurised to measure up to the customers' expectations and to supply them with top quality products. A total quality management project can assist home industries in examining their total system and can identify areas for improvement. In this study all dimensions of management and quality in home industries were examined and evaluated. A TQM model for home industries was developed. The problem was analysed by means of a literature study on which the empirical investigation was based. Various sources of information such as articles, papers read at conferences and other written literature on TQM and home industries were consulted. A proto model for total quality management for home industries was developed from the literature and was adapted after the investigation. The empirical investigation was executed at both a macro- and a microlevel. Empirical data was obtained through questionnaires distributed to all managers of home industries in South Africa. In-depth studies by means of observation, interviews and structured questionnaires to home industry management, suppliers and customers of three selected home industries were done at microlevel in order to analyse the quality of products and the management of total quality in home industries. The results that emerge from this study indicate that • home industries which are run as trade co-operatives hold more advantages for all parties concerned. home industries which follow a formal quality management programme prove, without exception, to have better results than those which do not implement formal quality management. • the working facilities of suppliers have never been inspected or tested for hygienic practices in any way. en
dc.format.extent 1 online resource (1 volume (various pagings))
dc.language.iso af af
dc.subject.ddc 658.0220968
dc.subject.lcsh Home-based businesses -- Quality control -- South Africa en
dc.title Totalegehaltebestuur van voedseltuisnywerhede in die Republiek van Suid-Afrika, 1999 af
dc.type Thesis
dc.description.department Business Management
dc.description.degree DCOM (Sakebestuur)


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search UnisaIR


Browse

My Account

Statistics