dc.contributor.advisor |
Lessing, A. C. (Anna Christina), 1947-
|
|
dc.contributor.author |
Roodt, Aletta Catharina Jacoba
|
|
dc.date.accessioned |
2015-01-23T04:24:10Z |
|
dc.date.available |
2015-01-23T04:24:10Z |
|
dc.date.issued |
1994-11 |
|
dc.identifier.citation |
Roodt, Aletta Catharina Jacoba (1994) Senior sekondêre skoolleerling se belewing van sy relasies met sy onderwysers, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/17628> |
en |
dc.identifier.uri |
http://hdl.handle.net/10500/17628 |
|
dc.description |
Summaries in Afrikaans and English |
|
dc.description |
Text in Afrikaans |
|
dc.description.abstract |
Die studie handel oor die belewing van die onderwyser-leerlingrelasies deur die senior sekondere
skoolleerling. Bepaalde faktore uit die literatuur blyk 'n invloed uit te oefen op onderwyserleerlingrelasies,
naamlik opvoedingsklimaat, opvoedingstyl en intermenslikheid van die
onderwysers. Onderwyser-leerlingrelasies word deur 'n outokratiese opvoedingstyl en onwarme
opvoedingsklimaat benadeel.
'n Betroubare meetinstrument is ontwikkel en in 'n empiriese ondersoek op standerd 6- tot
10-leerlinge afgeneem. Die resultate van die faktorontleding het getoon dat daar veral twee
faktore is wat 'n invloed kan uitoefen op die onderwyser-leerlingrelasies, naamlik
opvoedingsklimaat en opvoedingstyl van die onderwyser. Daar is ook bevind dat standerdgroepe
en taalgroepe in hulle belewinge van die opvoedingsklimaat en opvoedingstyl verskil. Dit wil
uit die resultate voorkom asof geslag 'n rol speel in leerlinge se belewing van opvoedingsklimaat
en opvoedingstyl van die onderwyser. Norms is vir die vraelys bepaal deur routellings in
staneges om te skakel. |
af |
dc.description.abstract |
This study concerns the experience of the teacher-student relationship by the senior secondary
pupil. A literature study revealed that specific factors seem to influence teacher-student
relationships, namely educational climate, educational style and the human nature of the teacher.
An autocratic educational style and climate could harm teacher-student relationships.
A reliable measuring instrument was developed and administered to standerd 6 to 10 pupils in
an empirical study. The results of the factor analasys indicated that two major factors could
influence the nature of the teacher-student relationship, namely educational climate and
educational style of the teacher. The results also indicated a significant difference in standard
groups' and language groups' experience of teacher-student relationships. It also appears from
the results as if gender could play a significant role in pupils' experience of educational climate
and educational style of the teacher. Norms were established for the questionnaire. |
en |
dc.format.extent |
1 online resource (188 leaves) |
|
dc.language.iso |
af |
|
dc.subject |
Teacher-student relationships |
en |
dc.subject |
Secondary (high) school pupil |
en |
dc.subject |
Senior secondary school pupil |
en |
dc.subject |
Educational climate |
en |
dc.subject |
Educational style |
en |
dc.subject |
Participation |
en |
dc.subject |
Gender differences |
en |
dc.subject |
Sex differences |
en |
dc.subject |
Language differences |
en |
dc.subject |
Changing role of teacher |
en |
dc.subject.ddc |
373.11023 |
|
dc.subject.lcsh |
Group work in education |
en |
dc.subject.lcsh |
Student evaluation of teachers |
en |
dc.subject.lcsh |
Teacher-student relationships |
en |
dc.subject.lcsh |
Classroom environment |
en |
dc.subject.lcsh |
Communication in education |
en |
dc.subject.lcsh |
Interpersonal relations -- Study and teaching (Secondary) |
en |
dc.title |
Senior sekondêre skoolleerling se belewing van sy relasies met sy onderwysers |
af |
dc.title.alternative |
The senior secondary child's experience of his relationships with his teachers |
en |
dc.type |
Dissertation |
|
dc.description.department |
Psychology of Education |
|
dc.description.degree |
M. Ed. (Psychology of Education) |
|