Institutional Repository

Self-evaluasie en die vorming van selfdoeltreffendheidspersepsies

Show simple item record

dc.contributor.advisor Mynhardt, J. C. (Prof.) en
dc.contributor.author Steyn, Renier en
dc.date.accessioned 2009-08-25T10:56:13Z
dc.date.available 2009-08-25T10:56:13Z
dc.date.issued 2009-08-25T10:56:13Z
dc.date.submitted 2005-11-30 en
dc.identifier.citation Steyn, Renier (2009) Self-evaluasie en die vorming van selfdoeltreffendheidspersepsies, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/1745> en
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10500/1745
dc.description.abstract Optimistiese self-evaluasies oor die vermoë om take uit te voer is belangrik vir sukses in verskeie aspekte van menswees. Wanneer mense sulke self-evaluasies doen en selfdoeltreffendheids-persepsies vorm maak hulle van inligting uit verskeie bronne gebruik. Volgens teorieë wat spesifiek verband hou met self-evaluasie is mense tydens die vorming van sulke persepsies omtrent die self veral afhanklik van inligting bekom deur sosiale vergelyking. Hierteenoor beklemtoon teorieë wat meer met selfdoeltreffendheid verband hou, die belangrikheid van self-verwysende inligting soos gevorm tydens prestasie-ervarings. Die doel met hierdie navorsing is om die ordening van die bronne van inligting, wat tydens die vorming van selfdoeltreffendheids-persepsies gebruik word, te ondersoek. Die resultate sal bydra om belangrike vrae te beantwoord oor die voorbereiding van mense vir die uitvoering van uitdagende take. In 'n eksperiment (N=1 723) wat op 'n Solomon-vier-groep-ontwerp geskoei is, is drie vorme van inligting wat persepsies kan beïnvloed aan drie eksperimentele groepe verskaf terwyl daar vyf kontrolegroepe was. Die effek van die ingrepe is met 'n vraelys gemeet. Die resultate toon dat selfdoeltreffendheidspersepsies meer deur selfverwysende inligting as deur sosiale vergelykings-inligting beïnvloed word. Dit is ook bevind dat die verskaffing van addisionele inligting nie 'n kumulatiewe effek tydens die vorming van selfdoeltreffendheidspersepsies het nie. Die implikasies van die resultate ten opsigte van die praktyk en teoretiese beskouinge is in die laaste instansie bespreek. en
dc.description.abstract Optimistic self-evaluation regarding the ability to cany out tasks is important for success in various fields ofhuman endeavour. When people do such self-evaluations and fmm self-efficacy perceptions, they make use of information from various sources. According to theories related to self-evaluation, people engaged in forming such perceptions about themselves largely depend on information gained through social comparison. However, theories of self-efficacy emphasize the importance of self-referenced information, such as those formed through enactive attainments. The purpose of this research is to examine the collation of sources of information used in forming self-efficacy perceptions. The results will help to answer important questions about preparing people to perform challenging tasks. In an experiment (N=l 723) modelled on the Solomon Four Group Design, three types of information likely to influence perceptions were supplied to three experimental groups, while there were five control groups. The effects of the interventions were measured by means of a questionnaire. Results confirmed that perceptions of self-efficacy are more profoundly influenced by self-referenced information than by social comparisons. It was also found that additional information did not have a cumulative effect dming the forming of self -efficacy perceptions. The implications of the results with respect to practical and theoretical viewpoints are discussed in the final instance.
dc.format.extent 1 online resource (x, 216 leaves.)
dc.language.iso en en
dc.subject Selfdoeltreffendheid en
dc.subject Plaasvervangende ervaring en
dc.subject Solomon-vier-groep-ontwerp en
dc.subject Prestasie-ervaring en
dc.subject Sosiaal-kognitiewe teorie en
dc.subject Sosiale vergelyking en
dc.subject Self-evaluasie en
dc.subject Self-evaluation
dc.subject Social comparison
dc.subject Social cognitive theory
dc.subject Enactive attainment
dc.subject Self-efficacy
dc.subject Vicarious experience
dc.subject Solonom Four Group Design
dc.subject self-efficacy
dc.subject Vicarious experience
dc.subject Solomon Four Group Design
dc.subject.ddc 155.2
dc.subject.lcsh Self-evaluation
dc.subject.lcsh Social perception
dc.subject.lcsh Self-efficacy
dc.subject.lcsh Solomon Four Group Design
dc.subject.lcsh Comparison (Psychology)
dc.title Self-evaluasie en die vorming van selfdoeltreffendheidspersepsies en
dc.type Thesis en
dc.description.department Psychology en
dc.description.degree D.Litt. et Phil. (Sielkunde) en


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search UnisaIR


Browse

My Account

Statistics