Institutional Repository

Wit Afrikaanse egpare en verandering : 'n narratief-pastorale studie

Show simple item record

dc.contributor.advisor Kotze, D. J.
dc.contributor.advisor De Jongh van Arkel, Jan
dc.contributor.author Meyer, Tjaart Johannes Hendrik
dc.date.accessioned 2015-01-23T04:23:52Z
dc.date.available 2015-01-23T04:23:52Z
dc.date.issued 1999-11
dc.identifier.citation Meyer, Tjaart Johannes Hendrik (1999) Wit Afrikaanse egpare en verandering : 'n narratief-pastorale studie, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/17453> en
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10500/17453
dc.description Text in Afrikaans
dc.description.abstract Suid-Afrikaners bevind hulle tans in 'n era van snelle sosio-politieke veranderinge. Hierdie veranderinge dra by tot 'n gevoel van ongemak en onsekerheid by die meeste Suid-Afrikaners, daarom ook by baie wit Afrikaners. In hierdie navorsing het ek gefokus op die reaksies van ses wit Afrikaanse egpare. Hoe reageer hulle op verandering? Hoe 'storie' hulle hul lewens om in te pas by die veranderende 'groter' Suid-Afrikaanse storie? Al die deelnemers was dit eens dat verandering in Suid-Afrika noodsaaklik was. Hulle is egter bekommerd oor die hoë voorkoms van geweld en die onsekerheid oor die toekoms. Hulle kinders se veiligheid en toekoms is veral 'n hoë prioriteit. In my navorsing bet ek ook aandag geskenk aan die rol van die pastor in hierdie proses. Ten slotte het ek aanbevelings gemaak wat waardevol kan wees vir die pastor en sy pastorale werk. af
dc.description.abstract South Africans find themselves amidst an era of rapid socio-political change. These changes create a sense of impermanence and uneasiness amongst most South Africans, and therefore amongst white Afrikaners too. In this study I focused on the reactions of six white Afrikaans couples. How do they react to change? How do they 'story' their own lives to fit in with the changing 'bigger' South African story? All these couples felt that change was necessary. They are coping well with the changes but they are worried about the high levels of violence and the uncertainty about the future. Their children and their safety seem a priority. In my research I have also attended to the pastor' s role in this process. Lastly I made recommendations that can be helpful for the pastor and his pastoral work. en
dc.format.extent 1 online resource (iii, 127 leaves) en
dc.language.iso af
dc.subject.ddc 259.10893936
dc.subject.lcsh Pastoral counseling -- South Africa en
dc.subject.lcsh Whites -- Pastoral counseling of en
dc.subject.lcsh Change -- Religious aspects en
dc.subject.lcsh Couples -- Pastoral counseling of en
dc.title Wit Afrikaanse egpare en verandering : 'n narratief-pastorale studie af
dc.type Dissertation
dc.description.department Philosophy, Practical and Systematic Theology
dc.description.degree M. Th. (Praktiese Teologie (Pastorale Terapie))


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search UnisaIR


Browse

My Account

Statistics