dc.contributor.advisor |
Kriel, D. M. (David Meiring), 1930-
|
|
dc.contributor.author |
Meyer, Roléne
|
|
dc.date.accessioned |
2015-01-23T04:23:51Z |
|
dc.date.available |
2015-01-23T04:23:51Z |
|
dc.date.issued |
1998-11 |
|
dc.identifier.citation |
Meyer, Roléne (1998) Tekstuele en visuele kontraste in Georgicon II.1-108, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/17450> |
en |
dc.identifier.uri |
http://hdl.handle.net/10500/17450 |
|
dc.description |
SUmmaries in Afrikaans and English |
|
dc.description |
Text in Afrikaans |
|
dc.description.abstract |
Die oogmerk van hierdie verhandeling is om te wys op die tekstuele en visuele kontraste
in Georgi con 11.1 - 108.
Ten aanvang word 'n bree vergelyking getreftussen Georgicon I en II om sodoende die
funksie asook die effek van Boek 2 in die viertal gedigte te bepaal. Vir 'n meer indringende
ontleding word Boek 2, asook die relevante verse, skematies verdeel en alhoewel die
panoramiese effek versteur word, kan die problematiek van hierdie gedig alleenlik s0 noukeuriger
opgelos word. Daar word getoon dat Boek 2 in drie afdelings verdeel is met 'n laus-tema wat
telkens as hoogtepunt dien vir elk van die dele. Ook die oorkoepelende tema van variatio-labor
en die wisselwerking daarvan kan duideliker waargeneem word.
Verse I - I 08 is didakties van aard en eenvoudige patrone word saamgestel uit alledaagse
objekte en idees. Vergilius slaag daarin om vergelykings af te dwing en om kontras te
bewerkstellig deur die skep van imagines. Hierdie beelde kom duideliker na vore deur 'n baie
noukeurige analise van die teks en s6 word vorm, lyn, kleur en tekstuur beklemtoon en
gekontrasteer. W anneer die fokus verskuif vanaf die natuur na die mens, word daar gewys op die
kontras in verse 3 5 - 46 tussen die landbouers en die politieke magsfiguur van Maecenas. Die
onderliggende felix I fortuna/us tema word s6 beklemtoon.
Die problematiek van didaktisisme word aangespreek deur die effek van die kontrastering
van parallelle passasies aan te toon. As Leitmotiv word telkens gewys op die tekstuele en visuele
kontraste in die digter se keuse en rangskikking van 'n ryke verskeidenheid van borne - met
spesifieke verwysing na hulle aard, voorkoms, herkoms en funksie. |
af |
dc.description.abstract |
The aim of this dissertation is to indicate the textual and visual contrasts in Georgi con
TI.l - 108. In a broad comparison between Georgica I and II the function and the effect ofBook
2 within the framework of the four poems is determined. With a view to a more penetrating
analysis, Book 2 as a whole and specifically lines 1 - 108 will be dealt with schematically.
Although this puts the panoramic effect at risk, it is the only way in which the complexities of this
poem can be successfully resolved. Book 2 is shown to have a tripartite structure, with a taustheme
as the climax of each of the three divisions. The over-arching theme of reciprocating
variatio- labor also comes to light more clearly.
Lines I - I 08 are of a didactic nature, and simple patterns are shaped out of everyday
objects and ideas. By creating imagines Vergil manages to enforce comparisons and to bring
about contrasts. A meticulous analysis of the text highlights these images more clearly and in this
manner the poet accentuates colour, form, line and texture. When the focus shifts from nature
to man, the contrast between the farmers and the politically powerful Maecenas in lines 3 5 - 46
is brought to the fore to emphasize the underlying theme of felix I fortunatus.
The problem of didacticism is addressed by focusing on the effect of the contrasts between
parallel passages. The textual and visual contrasts in the poet's choice and marshalling of a rich
variety of trees, with a particular reference to their nature, occurrence, provenance and function,
serve as Leitmotif for the dissertation as a whole. |
en |
dc.format.extent |
1 online resource (132 leaves) |
|
dc.language.iso |
af |
|
dc.subject |
Didacticism |
en |
dc.subject |
Textual contrasts |
en |
dc.subject |
Visual contrasts |
en |
dc.subject |
Schematic analysis |
en |
dc.subject |
Tripartite division |
en |
dc.subject |
Digression |
en |
dc.subject |
Parallel paragraphs |
en |
dc.subject |
Variety theme |
en |
dc.subject |
Labour |
en |
dc.subject |
Sloth |
en |
dc.subject |
Nature |
en |
dc.subject |
Variety of trees |
en |
dc.subject |
Artificial methods |
en |
dc.subject |
Spontaneous |
en |
dc.subject |
Grafting |
en |
dc.subject |
Propagation |
en |
dc.subject.ddc |
874 (VER) G7205 |
|
dc.subject.lcsh |
Virgil. Georgica |
en |
dc.title |
Tekstuele en visuele kontraste in Georgicon II.1-108 |
af |
dc.type |
Dissertation |
|
dc.description.department |
Classics and Modern European Languages |
|
dc.description.degree |
M.A. (Latyn) |
|