dc.contributor.advisor |
Schenck, C.J.
|
|
dc.contributor.advisor |
O'Neil, Margaret Anne
|
|
dc.contributor.author |
Meyer, Maria Margaretha
|
en |
dc.date.accessioned |
2015-01-23T04:23:51Z |
|
dc.date.available |
2015-01-23T04:23:51Z |
|
dc.date.issued |
1996-01 |
en |
dc.identifier.citation |
Meyer, Maria Margaretha (1996) Selfdeterminasie : 'n beginsel in maatskaplike werk, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/17448> |
en |
dc.identifier.uri |
http://hdl.handle.net/10500/17448 |
|
dc.description |
Text in Afrikaans |
|
dc.description.abstract |
In die verhandeling word daar gepoog om vas te stel of selfdeterminasie
wel as 'n beginsel in maatskaplike werk, deur die
maatskaplike werkers van die Hoeveldstreek in Mpumalanga, erken en
toegepas word.
Die ondersoek het ten doel om te bepaal vanuit watter teoretiese
raamwerk die maatskaplike werkers hulle dienslewering rig en hoe die
beginsel selfdeterminasie binne die werkers se teoretiese raamwerk
geakkommodeer en aangespreek word.
Die ekosistemiese benadering is deur navorser gebruik as teoretiese
raamwerk. Die inhoud word weergegee in terme van 'n literatuurstudie,
waarin die beginsel selfdeterminasie, as sodanig aangespreek
word, dan die epistemologie van die maatskaplike werker, asook die
uitwerking van selfdeterminasie op dienslewering aan kliente.
Inligting is verkry deur middel van 'n vraelys wat deur maatskaplike
werkers in die praktyk voltooi is.
Die gevolgtrekkings en aanbevelings gee 'n aanduiding van hoe selfdeterminasie
erken en toegepas word en hoe die maatskaplike werkers
die beginsel akkommodeer met betrekking tot hulle epistemologie. |
af |
dc.description.abstract |
In this dissertation the attempt is made to establish whether selfdetermination
as a principle in social work is acknowledged and
applied by the social workers of the Highveld region in Mpumalanga.
The aims of the research were to establish the theoretical frame of
reference which directs the social workers services and how the
principle of self-determination within the social workers frame of
reference is accommodated and applied in practice.
The researcher has used as her theoretical frame of reference the
ecosystemic approach. The contents of the dissertation is presented
in terms of a literature study, in which the principle and the effect
of self-determination on the services of the social worker to her
clients, as well as her theoretical frame of reference is addressed.
Information was obtained by means of a questionnaire which was
completed by social workers in the field.
The conclusions and recommendations give an indication of how selfdetermination
is acknowledged and applied and if the social workers
accommodated the principle of self-determination with their
epitemology. |
en |
dc.format.extent |
1 online resource (vii, 160 leaves) |
en |
dc.language.iso |
af |
af |
dc.subject |
Self-determination |
en |
dc.subject |
Autonomy |
en |
dc.subject |
Values |
en |
dc.subject |
Epistemology |
en |
dc.subject |
Client-centred therap:y |
en |
dc.subject |
Ecosysternic thinking |
en |
dc.subject |
Constructivism |
en |
dc.subject |
Self |
en |
dc.subject |
Organisation |
en |
dc.subject |
Structure |
en |
dc.subject.ddc |
361.3096826 |
en |
dc.subject.lcsh |
Social ecology |
en |
dc.subject.lcsh |
Autonomy -- Social aspects |
en |
dc.subject.lcsh |
Social workers -- South Africa -- Mpumalanga |
en |
dc.subject.lcsh |
Social service -- South Africa -- Mpumalanga |
en |
dc.subject.lcsh |
Self-determination |
en |
dc.subject.lcsh |
Client-centred therapy |
en |
dc.title |
Selfdeterminasie : 'n beginsel in maatskaplike werk |
en |
dc.type |
Dissertation |
|
dc.description.department |
Social Work |
|
dc.description.degree |
M.A. (Social Work) |
en |