Institutional Repository

Namibies-Afrikaanse literatuur

Show simple item record

dc.contributor.advisor Botha, Elize
dc.contributor.author Meyer, Alfreda Catharina
dc.date.accessioned 2015-01-23T04:23:51Z
dc.date.available 2015-01-23T04:23:51Z
dc.date.issued 1994-01 en
dc.identifier.citation Meyer, Alfreda Catharina (1994) Namibies-Afrikaanse literatuur, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/17439> en
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10500/17439
dc.description Text in Afrikaans en
dc.description.abstract In die proefskrif word gepoog om die Namibies-Afrikaanse literatuur wat gepubliseer is sedert die twintigerjare (met die verskyning van die eerste Afrikaanse gedigte in Afrikaanse koerante) tot met die onafhanklikwording van die land in Maart 1990, bymekaar te bring, en aan te toon hoe die land en al sy mense daarin na vore kom. Daar is hoofsaaklik gekonsentreer op werke wat by gevestigde Suid-Afrikaanse uitgewerye verskyn het. Altesaam 146 bundels prosa, 35 bundels poesie, twee dramas, en 46 gedigte wat in koerante en tydskrifte verskyn het, geskryf deur 92 skrywers en uitgegee deur 26 uitgewerye-, word in die proefskrif geidentifiseer en bespreek. Talle kenmerke van die land en sy mense vind neerslag in bogenoemde werke. Die meeste werke speel in die noorde van die land en die Namib-woestyn af, en die inheemse bevolkingsgroep wat die sterkste na vore kom, is die Boesmans; klem word veral geplaas op hul gewoontes en gebruike. Die hoofkarakters in die verhale is oorwegend plattelandse blanke boeremense. Die tipiese landsomstandighede sedert die einde van die vorige eeu, toe bloedige stamgevegte in die land gewoed het, tot en met die grensoorlog wat met onafhanklikwording beeindig is, word in die literatuur gereflekteer. Wat die invloed van die land op die mens betref, is dit die ontbering en lyding, maar veral die geestelike verryking wat die land die mens hied, wat na vore kom. In die algemeen openbaar die skrywers 'n oorweldigende positiewe gesindheid teenoor die land en sy mense, hoewel ander nuanserings van gesindheid ook voorkom af
dc.description.abstract In this dissertation an attempt is made to bring together Namibian-Afrikaans literature published since the twenties (when the first Afrikaans poems appeared in the Afrikaans papers), until the independence of the country in March 1990, and to illustrate how the country and its people come to the fore as revealed in the literature. Stress is given mainly to works that were published by established South African publishers. A total of 146 anthologies of narrative prose, 35 anthologies of poetry, two dramatic works, and 46 poems which appeared in papers and periodicals, written by 92 authors and published by 26 publishers, are identified and discussed. Hundreds of features of the country and its people are revealed in the abovementioned literature. Most works take place in the northern regions and the Namib desert and the indigenous people that predominate are the Bushmen; stress is mainly laid on their customs and their habits. The main characters in the narratives are to a large extent white rural people. The literature reflects the typical political circumstances of the country since the end of the previous century when bloody tribal conflicts raged, until the border war that ended with independence. As far as the influence of the country on the people is concerned, it is mainly the hardships and suffering, but above all the spiritual enrichment that the country offered that are ascertained. In general the authors reveal an overwhelmingly positive attitude towards the country and its people en
dc.format.extent 1 online resource (xiv, 466, 25 leaves) en
dc.language.iso af
dc.subject.ddc 839.3609 en
dc.subject.lcsh Afrikaans literature -- History and criticism en
dc.title Namibies-Afrikaanse literatuur en
dc.type Thesis
dc.description.department English Studies en
dc.description.degree D.Litt. et Phil. (Afrikaans) en


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search UnisaIR


Browse

My Account

Statistics