dc.contributor.advisor |
Visser, P. J.
|
|
dc.contributor.author |
Blignaut, Linda Joyce
|
en |
dc.date.accessioned |
2015-01-23T04:25:06Z |
|
dc.date.available |
2015-01-23T04:25:06Z |
|
dc.date.issued |
1998- 06 |
en |
dc.identifier.citation |
Blignaut, Linda Joyce (1998) Die verband tussen fisiese fiksheid en psigiese welsyn van die werknemer, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/17356> |
en |
dc.identifier.uri |
http://hdl.handle.net/10500/17356 |
|
dc.description.abstract |
Al hoe meer organisasies in Suid-Afrika gaan tans deur 'n herstruktureringsfase wat meebring dat die totale werksmilieu verander. Die werknemer verkeer onder druk om aan die nuwe eise in die wereld van werk te voldoen. Druk om te presteer en werksuitset te !ewer mag disfunksionele stres en antler psigiese probleme meebring. Organisasies speel 'n belangrike rol in die dinamiese groeiproses van die individuele werknemer en raak toenemend bewus van die werknemer se fisiese en psigiese gesondheid. Talle organisasies het reeds korporatiewe gimnasiums opgerig en sommige bied subsidiering van lidmaatskap aan gesondheidsklubs aan hul werknemers. Sekere mediese skemas begin self gesondheidsplanne ontwerp met behulp van gesondheidsklubs om die gesondheid van die werknemer te bevorder. |
|
dc.format.extent |
1 electronic resource (viii, 85 leaves) |
en |
dc.subject |
Fisiese fiksheid |
|
dc.subject |
Gesondheid |
|
dc.subject |
Kardiovaskulere fiksheid |
|
dc.subject |
Selfaktualisering |
|
dc.subject |
Selfbewustheid |
|
dc.subject |
Sielkundige optimaliteit |
|
dc.subject |
Sielkundige welsyn en Vervulling van Potensiaal |
|
dc.subject |
Physical fitness |
|
dc.subject |
Wellbeing |
|
dc.subject |
Cardio-vascular fitness |
en |
dc.subject |
Self-actualisation |
en |
dc.subject |
Selfconsciousness |
en |
dc.subject |
Psychological optimality |
en |
dc.subject |
Psychological wellbeing fulfilling of potential |
en |
dc.subject.ddc |
158.1 |
en |
dc.subject.lcsh |
Physical fitness -- Psychological aspects |
en |
dc.subject.lcsh |
Self-actualization (Psychology) |
en |
dc.subject.lcsh |
Cardiovascular system -- Physiology |
en |
dc.subject.lcsh |
Cardiovascular fitness |
en |
dc.title |
Die verband tussen fisiese fiksheid en psigiese welsyn van die werknemer |
en |
dc.description.degree |
M.A. (Bedryfsielkunde) |
en |