Institutional Repository

Interkulturele bediening in die kultureel-diverse konteks van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag

Show simple item record

dc.contributor.advisor Botha, N. A.
dc.contributor.author Maasdorp, David Isak en
dc.date.accessioned 2015-01-23T04:24:59Z
dc.date.available 2015-01-23T04:24:59Z
dc.date.issued 2002-07 en
dc.identifier.citation Maasdorp, David Isak (2002) Interkulturele bediening in die kultureel-diverse konteks van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/17268> en
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10500/17268
dc.description Text in Afrikaans
dc.description.abstract Die hoofdoel van hierdie verhandeling is om 'n studie te maak van die interkulturele bediening in die kultureel-diverse konteks van die SuidAfrikaanse Nasionale Weermag. Die benadering wat in hierdie studie gevolg word, is om die historiese pad van politieke stryd van deelnemende magte in die SANW te volg tot en met die historiese integrasie proses wat sy aanvang in 1994 geneem het. Hierdie samestelling van weermagte wat bestaan uit die SAW (Suid-Afrikaanse Weermag), MK (Umkhonto we Sizwe), APLA (Azanian's People Liberation Army), TBVC state, het elkeen respektiewelik sy eie militere- politieke ideologiese pad geloop. Om die verskille verder te aksentueer bestaan hierdie magte uit verskillende kulturele-, etniese-, en godsdienstige agtergronde. Die grootste verskil setel daarin dat hierdie magte aardsvyande van mekaar was. Die verdere verloop van hierdie verhandeling is om 'n blik te werp op hierdie diversiteit en die samehangende vraagstukke en problematiek wat voortspruit uit die integrasie van magte waarin diepgewortelde verskille setel. Teneinde samehorigheid en 'n gees van vreedsame naasbestaan te ontketen,word daar 'n indringende soeke geloods om effektief oor kultuurgrense heen te kommunikeer. Hierdie soeke om sinvol en effektief te kommunikeer geskied ook langs die weg van refleksie vanuit die Skrif. In die lig daarvan dat hierdie verhandeling vanuit die Sendingwetenskap bedryf word, word vraagstukke vanuit die Skrif benader, met antler woorde, watter leiding vind ons vanuit die Woord van God op die problematiek in die SANW. W anneer daar 'n introspeksie gehou word, oor die vraagstukke en problematiek wat voortspruit uit die proses van transformasie in die SANW, dan word daar indringend besin oor die rol wat die kapelaansdiens in die kultureel-diverse konteks van die SANW vertolk, gegee die vraagstukke en problematiek waarin die organisasie gewikkel is. Hierdie navorsing het tot die een slotsom gekom, tewete, dat die kapelaan die rol as fasiliteerder van versoening moet vertolk. Hy doen dit langs die weg van identifisering met die uitdagings waarmee lede worstel en begelei hulle pastoral om die visie van'n verenigde weermag vir die Republiek van Suid-Afrika te intemaliseer. Sy pastoraat bereik sy diepste wese wanneer koninkryksbeginsels soos vrede, geregtigheig, naaste liefde, vergewingsgesindheid en versoening in die konteks van die SANW as uitkomste verkondig word.
dc.description.abstract The main objective of this thesis is to make a study of the intercultural ministry in the cultural-diverse context of the South African National Defence Force. The approach of this study was to follow the political struggle of participating forces in the SANDF, up to the point of integration in 1994. These forces consists out of the SADF (South African Defence Forces), MK (Umkhonto we Sizwe), APLA (Azanian People's Liberation Army), TBVC States, who travelled their own military, politically and ideological routes. They also differ culturally, ethnically and religiously in their make-up. The thesis focuses on the problems and challenges which were caused by the integration of forces in which deep-seated differences are entrenched. In order to maintain a peaceful co-existence an urgent search was lodged to find ways of effective intercultural communication. Being a missiological study, the focus was on Scripture to find guidance that can overcome problems and challenges in the SANDF. This brings the role of the Chaplain in sharp focus in his ministry to the SANDF. The research came to one conclusion that the Chaplain must fulfill the role of facilitator of reconciliation. He is doing it by way of identification with the challenges with which the members struggle and guide them pastorally to internalize the vision of a United Defence Force for the Republic of South Africa. His pastorate reaches its depths when Kingdom principles, such as peace, righteousness, neighbourly love, forgiveness and reconciliation are proclaimed as outcomes within the context of the SANDF.
dc.format.extent 1 online resource ([16], 272, 115 leaves) en
dc.language.iso af
dc.subject Intercultural Communication
dc.subject Cultural-Diversity
dc.subject Worldview
dc.subject Healing ministry
dc.subject Racism
dc.subject Discrimination
dc.subject Stereotyping
dc.subject Transformation
dc.subject Identification
dc.subject Reconciliation
dc.subject.ddc 355.3470968 en
dc.subject.lcsh Intercultural communication -- South Africa en
dc.subject.lcsh Church work with military personnel -- South Africa en
dc.subject.lcsh Military chaplains -- South Africa en
dc.subject.lcsh Soldiers -- Religious life -- South Africa en
dc.subject.lcsh Diversity in the workplace -- South Africa en
dc.subject.lcsh Multiculturalism -- Religious aspects en
dc.subject.lcsh South Africa. South African Defence Force. -- Chaplains en
dc.title Interkulturele bediening in die kultureel-diverse konteks van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag en
dc.type Thesis
dc.description.department Theology
dc.description.degree D.Th. (Theology) en


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search UnisaIR


Browse

My Account

Statistics