Institutional Repository

Onderhoudsbevele : die effektiwiteit daarvan in familieregtelike konteks

Show simple item record

dc.contributor.advisor Van Aswegen, Annél
dc.contributor.author Lotriet, Helen Mary en
dc.date.accessioned 2015-01-23T04:24:58Z
dc.date.available 2015-01-23T04:24:58Z
dc.date.issued 1996-01 en
dc.identifier.citation Lotriet, Helen Mary (1996) Onderhoudsbevele : die effektiwiteit daarvan in familieregtelike konteks, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/17235> en
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10500/17235
dc.description Text in Afrikaans, abstract in Afrikaans and English
dc.description.abstract Die nie-nakoming van onderhoudsbevele is 'n universele problem. Wereldwyd word daar gedurig pogings aangewend om by wyse van wetgewing effektiewer afdwinging van onderhoudsbevele te bewerkstellig. Op 1 Maart 1992 het die wetgewer hier te lande 'n aantal nuwe maatreels vir hierdie doel beliggaam in die Wysigingswet op Onderhoud, 2 van 1991, wat op genoemde datum in werking getree het. 'n Ondersoek is gedoen by die Johannesburgse Landdroshof waar 'n studie gemaak is van 2,248 afgehandelde sake en strek oor die periode 1Maart 1992 tot 31Augustus1995. Die ondersoek bring aan die lig dat die bepalings van genoemde Wysigingswet op Onderhoud, wat gerig is op effektiewer afdwinging van onderhoudsbevele, nie 'n noemenswaardige verbetering in effektiewer afdwinging van hierdie bevele in die praktyk tot gevolg gehad het nie. Dit blyk dat die meeste howe geneig is om belangrike afdwingingsmeganismes soos besoldigingsbeslag bevele en lasbriewe vir eksekusie oor die hoof sien. Kritiek word uitgespreek op sommige van hierdie bepalings en voorstelle word gemaak hoe relatiewe geringe wysigings daaraan effektiewer afdwinging van onderhoudsbevele kan bewerkstellig. Daar word kortliks verwys na die afdwinging van onderhoudsbevele in antler regstelsels en hoe hulle poog om effektiewer afdwinging van onderhoudsbevele te bewerkstellig.
dc.description.abstract The ineffective enforcement of maintenance orders appears to be a world wide phenomenon. Legislators here and aboard are always attempting to improve the effectiveness of maintenance collection and enforcement methods. Research done at the Johannesburg Magistrate's Court involving 2,248 cases covering the period 1 March 1992 to 31 August 1995 reveals that the Maintenance Amendment Act, 2 of 1991, which is aimed at improving the enforcement of maintenance orders had a negligible effect on enforcement mechanisms used by the courts. It appears that most courts are inclined to overlook important collection methods such as garnishee and attachment orders. Criticism is levelled at certain provisions contained in the Maintenance Act, 23 of 1963, as amended. Suggestions are made how relatively simple amendments would contribute to more effective enforcement of maintenance orders. A brief survey is made of attempts by some Western countries to improve the manner of maintenance collection.
dc.format.extent 1 online resource (iii, 45 leaves) en
dc.language.iso af
dc.subject Maintenance orders
dc.subject Effectiveness of such orders
dc.subject Methods of enforcement
dc.subject Penal provisions
dc.subject Statistics of convictions
dc.subject Types of sentences imposed
dc.subject Enforcement of maintenance orders abroad
dc.subject Improving enforcement and collection of maintenance
dc.subject.ddc 346.172068 en
dc.subject.lcsh Support (Domestic relations) -- South Africa en
dc.title Onderhoudsbevele : die effektiwiteit daarvan in familieregtelike konteks en
dc.type Dissertation
dc.description.department Private Law
dc.description.degree LL. M. (Law) en


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search UnisaIR


Browse

My Account

Statistics