dc.contributor.advisor |
Marais, C. W. (Coenraad Wessel), 1950-
|
|
dc.contributor.advisor |
Du Toit, G. S. (Gawie S.)
|
|
dc.contributor.author |
Le Roux, Gabriël Jacobus
|
en |
dc.date.accessioned |
2015-01-23T04:24:56Z |
|
dc.date.available |
2015-01-23T04:24:56Z |
|
dc.date.issued |
2000-11 |
en |
dc.identifier.citation |
Le Roux, Gabriël Jacobus (2000) Die posisionering van risikobestuur binne Naspers, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/17184> |
en |
dc.identifier.uri |
http://hdl.handle.net/10500/17184 |
|
dc.description.abstract |
Die verkeerdelike posisionering van risikobestuur binne organisasies kan die
rapporteringskanaal van die risikobestuurder beinvloed. Daar is ook merkbare
verskille ten opsigte van risikobeheer aktiwiteite (bv. Sekuriteit en
Beroepsgesondheid en-Veiligheid, ens.)
Die term "risikobestuurder" word dikwels gebruik vir verskeie posbenamings,
byvoorbeeld geboue- of fasilitiete bestuurder, en skep nie alleen verwarring nie,
maar bevorder ook nie eenheidsdenke binne die organisasie nie. Risikobestuur het topbestuurstatus binne die organisasie, maar het ook sekere
unieke probleme - soos vertragings in besluitnemings- en kommunikasieprosesse.
Die oplossing le in die opgradering van die risikobestuurder se posvlak tot die van
topbestuurslid waar risikobestuursaangeleenthede op hoer vlak aangespreek kan
word. |
|
dc.format.extent |
1 online resource (1 v. (various pagings)) |
en |
dc.language.iso |
af |
|
dc.subject.ddc |
658.408 |
en |
dc.subject.lcsh |
Nasionale Pers |
en |
dc.subject.lcsh |
Risk management -- South Africa |
en |
dc.title |
Die posisionering van risikobestuur binne Naspers |
en |
dc.type |
Dissertation |
|
dc.description.department |
Police Practice |
|
dc.description.degree |
M.A. (Polisiekunde) |
en |