dc.contributor.advisor |
Venter, Maria Adriana
|
|
dc.contributor.author |
Kruger, Martha Elizabeth.
|
|
dc.date.accessioned |
2015-01-23T04:24:54Z |
|
dc.date.available |
2015-01-23T04:24:54Z |
|
dc.date.issued |
2001-06 |
|
dc.identifier.citation |
Kruger, Martha Elizabeth. (2001) Verband tussen depressie en lokus van kontrole jeens skoolwerk by adolessente, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/17142> |
en |
dc.identifier.uri |
http://hdl.handle.net/10500/17142 |
|
dc.description |
Text in Afrikaans |
en |
dc.description.abstract |
Die studie het ten doel om 'n moontlike verband tussen lokus van kontrole jeens skoolwerk en depressie by die adolessent te identifiseer.
Die literatuurstudie ondersoek lokus van kontrole - as aspek van verantwoordelikheid - en depressie, sowel as die ontwikkeling van die adolessent. Uit die literatuurstudie ontstaan die gevoel dat sodanige verband wel bestaan.
'n Gerieflikheidsteekproef - bestaande uit graad 11 leerders - is vir die navorsing gebruik. Die deelnemers vul 'n biografiese vraelys in, sowel as Afrikaanse weergawes van Crandall se Intellectual Achievement Responsibility Questionnaire en die Beck Depression Inventory.
Die resultate van die biografiese vraelys, lokus van kontrole vraelys en depressie opname word individueel uiteengesit voordat daar 'n ondersoek gedoen word na moontlike samevallende verskille of korrelasies tussen lokus van kontrole tellings en depressie tellings.
weergegee.
Gelyktydige voorkoms word ook as persentasies
Geen statisties beduidende korrelasies tussen depressie en lokus van kontrole jeens skoolwerk is gevind nie, wat moontlik toegeskryf kan word aan die aard van die steekproef. Verdere navorsing word aanbeveel. |
af |
dc.description.abstract |
The aim of the study was the identification of a possible relation between locus of control towards schoolwork and depression in adolescence.
Locus of control - as an aspect of responsibility - and depression, as well as the development of the adolescent are examined in a literature study. As a result of this the feeling that a relationship between the named variables do exist is expressed.
A convencience sample- consisting of grade 11 learners - is used in the research. The participants complete a biographic questionnaire, as well as Afrikaans translations of Crandall's Intellectual Achievement Responsibility Questionnaire and the Beck Depression Inventory.
The result of the biographic questionnaire, the responsibility questionnaire and the depression inventory are reported on their own before an investigation is done regarding possible simultaneous differences or correlations between locus of control values and depression values. Percentages are used for the report of simultaneous values.
No statistical meaningful differences or correlations were found, which might be ascribed to the nature of the sample. Further research is recommended. |
en |
dc.format.extent |
1 online resource (xv, 162 leaves) |
en |
dc.language.iso |
af |
|
dc.subject |
Scholastic |
en |
dc.subject |
Responsibility |
en |
dc.subject |
Adolescence |
en |
dc.subject |
Development |
en |
dc.subject |
Locus of control |
en |
dc.subject |
Internal locus of control |
en |
dc.subject |
External locus of control |
en |
dc.subject |
Depression |
en |
dc.subject |
Crandall |
en |
dc.subject |
Beck |
en |
dc.subject.ddc |
371.7 |
|
dc.subject.lcsh |
Students -- Attitudes |
en |
dc.subject.lcsh |
Locus of control |
en |
dc.subject.lcsh |
Depression in adolescence |
en |
dc.subject.lcsh |
Teenagers |
en |
dc.title |
Verband tussen depressie en lokus van kontrole jeens skoolwerk by adolessente |
af |
dc.title.alternative |
The relationship between depression and locus of control towards schoolwork of adolescents |
en |
dc.type |
Dissertation |
|
dc.description.department |
Psychology of Education |
|
dc.description.degree |
M. Ed. (Voorligting) |
|