Institutional Repository

Die waarde van die vrou se dienste in die huishouding

Show simple item record

dc.contributor.advisor Heaton, J.
dc.contributor.author Kirby, Ronald Vernon en
dc.date.accessioned 2015-01-23T04:24:53Z
dc.date.available 2015-01-23T04:24:53Z
dc.date.issued 1994-06 en
dc.identifier.citation Kirby, Ronald Vernon (1994) Die waarde van die vrou se dienste in die huishouding, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/17093> en
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10500/17093
dc.description Text in Afrikaans
dc.description.abstract This study aims at determining the value which is attributed to a wife's household actions in terms of section 7(3)-(6) of the Divorce Act 70 of 1979. The nature, quantity and quality of a wife's contribution are discussed on the basis of various decided cases and on the basis of factors which influence the extent of the redistribution of assets. The comments of various writers on sections 7(3)-(6) of the Divorce Act 70 of 1979 are also discussed. Since there are few decided cases in South Africa which are relevant to this study, a number of foreign legal systems are looked at by way of comparison to determine possible directional trends with regard to the value of a wife's services in the household.
dc.description.abstract Die doel van hierdie studie is om die waarde van die vrou se dienste in die huishouding te bepaal binne die konteks van eise ingevolge artikels 7(3)-(6) van die Wet op Egskeiding 70 van 1979. Die aard, kwantiteit en kwaliteit van die vrou se bydrae word bespreek aan die hand van regspraak en aan die hand van faktore wat 'n invloed op die omvang van die herverdeling van bates het. Verskeie outeurs se kritiek teen artikels 7(3)-(6) van die Wet op Egskeiding 70 van 1979 word ook bespreek. Aangesien daar in die konteks van hierdie studie min Suid-Afrikaanse regspraak is, word 'n aantal buitelandse regstelsels vergelykenderwys bespreek om moontlike rigtinggewende neigings ten opsigte van die waarde van die vrou se dienste in die huishouding te bepaal.
dc.format.extent 1 online resource (39 leaves) en
dc.language.iso af
dc.subject.ddc 346.163068 en
dc.subject.lcsh Married women -- Legal status, laws, etc. -- South Africa en
dc.title Die waarde van die vrou se dienste in die huishouding en
dc.type Dissertation
dc.description.department Private Law
dc.description.degree LL. M. en


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search UnisaIR


Browse

My Account

Statistics