dc.contributor.advisor |
Lessing, A. C. (Anna Christina), 1947-
|
|
dc.contributor.author |
Joubert, Christina Margaretha
|
|
dc.date.accessioned |
2015-01-23T04:24:51Z |
|
dc.date.available |
2015-01-23T04:24:51Z |
|
dc.date.issued |
1998-01 |
|
dc.identifier.citation |
Joubert, Christina Margaretha (1998) Storievoltooiing : 'n projeksiemedium vir gebruik by elf- tot veertienjariges, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/17033> |
en |
dc.identifier.uri |
http://hdl.handle.net/10500/17033 |
|
dc.description |
Afrikaans text |
|
dc.description.abstract |
Hierdie navorsing spruit uit die behoefte om doeltreffendheid van
hulpverlening by kliente in die ouderdomsgroep elf- tot veertien jaar te
verbeter. Die doel was om vas te stel of die projeksietegniek storievoltooiing
by vroee adolessente nuttige responsies oplewer. Twee bestaande
storievoltooiingsmedia, naamlik die Doss Fabels en die Madeleine Thomas
Toets is toegepas saam met ander projeksiemedia en die responsies wat by
storievoltooing gekry is, is geevalueer.
Deur middel van 'n literatuurstudie is die eienskappe van die vroee adolessent
nagegaan. Daar is spesiale aandag gegee aan die probleme wat kliente in
hierdie ouderdomsgroep by hulpverlening vir die hulpvertener oplewer.
Navorsing dui daarop dat die vroee adolessent 'n relatief hoe risiko loop om
wordingsprobleme te ontwikkel. Vanwee die kenmerke van hierdie spesifteke
ontwikkelingstadium, is erkende metodes van hulpverlening soos
onderhoudvoering, nie altyd die aangewese of mees suksesvolle metode van
hulpverlening nie.
Tydens die empiriese ondersoek is gevind dat die proefpersone gunstig
gereageer het op die storievoltooiingsmedia en nuttige responsies gelewer
het. Die gevolgtrekking is gemaak dat storievoltooing as tegniek, moontlik 'n
rol te speel het naas die meer bekende projeksiemedia soos die TAT en die
OAP as hulpmiddel by diagnose van probleme by vroee adolessente. |
af |
dc.description.abstract |
This reseach evolved from the need to increase the efficiency of therapy with
early adolescents. The objective was to establish whether story completion as projective technique
elicits useful responses. Two existing story completion media, the Duss Fables and the Madeleine
Thomas Test, were applied in addition to other projection media and the responses were evaluated.
The characteristics of the early adolescent were studied as found in the literature. Research
indicates that the early adolescent is at risk for various ontological and psychological problems.
Because of the characteristics of clients in this specific developmental stage, accepted
techniques in therapy, for example the interview, are not entirely successful when counseling
early adolescents.
It was found that testees responded positively to the story completion media and produced useful
responses. The conclusion was that story completion may have a role to play as an instrument in
diagnosing the problems of early adolescents. |
en |
dc.format.extent |
1 online resource (xiii, 151 leaves) |
|
dc.language.iso |
af |
af |
dc.subject |
Projection techniques |
en |
dc.subject |
Early adolescence |
en |
dc.subject |
Idiographic studies |
en |
dc.subject |
Story completion |
en |
dc.subject |
Duss Fables |
en |
dc.subject |
Madeleine Thomas test |
en |
dc.subject |
Psychological educational approach |
en |
dc.subject |
Diagnostic model |
en |
dc.subject |
Ontological problems |
en |
dc.subject.ddc |
155.284 |
|
dc.subject.lcsh |
Teenagers -- Counseling of |
en |
dc.subject.lcsh |
School psychology |
en |
dc.subject.lcsh |
Educational counseling |
en |
dc.subject.lcsh |
Adolescent analysis |
en |
dc.subject.lcsh |
Behavior therapy for teenagers |
en |
dc.subject.lcsh |
Storytelling ability in children |
en |
dc.subject.lcsh |
Projective techniques |
en |
dc.subject.lcsh |
Educational tests and measurements |
en |
dc.title |
Storievoltooiing : 'n projeksiemedium vir gebruik by elf- tot veertienjariges |
af |
dc.type |
Dissertation |
|
dc.description.department |
Psychology of Education |
|
dc.description.degree |
M. Ed. (Voorligting) |
|