Institutional Repository

Funksionering van 'n missionêre geloofsgemeenskap

Show simple item record

dc.contributor.advisor Pieterse, H. J. C.
dc.contributor.author Jansen van Vuuren, Dawid Schalk en
dc.date.accessioned 2015-01-23T04:24:50Z
dc.date.available 2015-01-23T04:24:50Z
dc.date.issued 1998-05 en
dc.identifier.citation Jansen van Vuuren, Dawid Schalk (1998) Funksionering van 'n missionêre geloofsgemeenskap, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/17006> en
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10500/17006
dc.description Summaries in English and Afrikaans
dc.description Text in Afrikaans
dc.description.abstract Die kerk maak nie meer 'n impak op die samelewing van ons tyd nie. Beide statistiek en die landsomstandighede bewys onteenseglik hierdie stelling. Die situasie in Suid-Afrika is so benard dat die kerk nie onbetrokke kan bly nie. Die kerk is egter self kragteloos en kwynend. Die rede waarom die kerk nie 'n impak maak op mense nie, is <lat die kerk sy roeping verloor het. 'n Kerk wat sy roeping verloor het, het ook sy identiteit verloor. Die roeping van die kerk word bespreek aan die hand van die Matteus-evangelie. Gehoorsaarnheid t.o.v. haar roeping vra dat die kerk 'n manier vind om gesekulariseerde mense te evangeliseer en assimileer. 'n Historiese blik op die kerk wys uit dat ons tans op die drumpel van die grootste transformasie staan wat die kerk die afgelope 1600 jaar beleef het. Ons geslag is geroep om die kerk van die volgende paradigma gestalte te laat kry. Aan die hand van die sosioloog, Parsons, word uitgewys dat die huidige struktuur van die kerk waardevorming teewerk. 'n Meer effektiewe inrigting word deur die teorie uitgewys. Die identiteit van die kerk en verhoudinge in die kerk meet baie ernstiger opgeneem word. Die tyd van die kerk as instituut is verby. Die kerk sal maksimum impak op mense buite die kerk he wanneer die kerugma, leiturgia, koinonia en diakonia gebalanseerd funksioneer. Drie prosesse moet op die missionere front van die geloofsgemeenskap in sinvolle samehang funksioneer ten einde gesekulariseerde mense te bereik. Dit is diens aan die gemeenskap, 'n dialoog-geleentheid, en 'n duidelik omlynde proses waardeur gewillige buitestaanders deel word van die huisgesin van die geloof en Koninkrykswaardes gevestig word. Die sentrale stelling van hierdie studie is dat 'n geloofsgemeenskap wat gesond en gebalanseerd funksioneer 'n positiewe transformerende invloed op mense uitoefen, wat ook na hulle waardes deurwerk. af
dc.description.abstract The Church no longer has any significant impact on society. An analysis of the Church morally and statistically confirms this. The situation in South Africa is so critical, that the Church cannot afford to remain detached and uninvolved. An explanation for this lack of impact, is that the Church has lost its identity. Its loss of a sense of call and purpose is argued from the Gospel of Matthew. In order to rediscover its call, the Church must find a way to evangelise and assimilate secular people. A historical analysis reveals that the Church is on the brink of the greatest transformation in 1600 years. Our generation is called upon to shape the new Church paradigm. The present structure of the institutional Church nullifies the attempt to instil its moral values. Parson's sociological theory confirms this and proposes a more effective paradigm, where the identity of the Church and the importance of relationships are underscored. It is only when the Church balances kerugma, leiturgia, koinonia and diakonia that she effectively impacts on secular men and women. Three processes need to be held in tension in this evangelical endeavour of the faith community. These include ministry to the commtinity; an interactional dialogue; and a process of assimilation and value formation, culminating in a sense of belonging to the household of faith. The central thesis holds that a balanced and healthy community of faith, effects a positive transforming influence and leads to a change of values.
dc.format.extent Practical.";"Church growth.";"Missions." en
dc.format.extent 1 online resource (206 leaves)
dc.subject Evangelism
dc.subject Practical Theology
dc.subject Ecclesiology
dc.subject Church
dc.subject Balance
dc.subject Health
dc.subject Church growth
dc.subject Unchurched
dc.subject Acts 2
dc.subject Parsons
dc.subject Paradigm
dc.subject Purpose driven
dc.subject Relational
dc.subject Alpha course
dc.subject Seeker service
dc.subject Once and Future Church
dc.subject
dc.subject.ddc 266.001 en
dc.subject.lcsh Evangelistic work en
dc.subject.lcsh Theology, Practical en
dc.subject.lcsh Church growth
dc.subject.lcsh Missions
dc.title Funksionering van 'n missionêre geloofsgemeenskap af
dc.title.alternative Operation of a life-transforming congregation
dc.description.department Philosophy, Practical and Systematic Theology
dc.description.degree D.Th. (Practical Theology) en


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search UnisaIR


Browse

My Account

Statistics