Institutional Repository

'n Perspektief op die gehalte van die werkslewe van geregistreerde verpleegkundiges in diens van plaaslike besture

Show simple item record

dc.contributor.advisor Nel, C. M. (Prof.)
dc.contributor.advisor King, L. J.
dc.contributor.author Jacobs, Itricia Petronella en
dc.date.accessioned 2015-01-23T04:24:49Z
dc.date.available 2015-01-23T04:24:49Z
dc.date.issued 1992-11 en
dc.identifier.citation Jacobs, Itricia Petronella (1992) 'n Perspektief op die gehalte van die werkslewe van geregistreerde verpleegkundiges in diens van plaaslike besture, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/16997> en
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10500/16997
dc.description Text in Afrikaans
dc.description.abstract 'n Opname is onder geregistreerde verpleegkundiges in diens van plaaslike besture onderneem met die doel om 'n perspektief op die gehalte van hul werkslewe te verkry, faktore te identifiseer wat hulle motiveer om 'n loopbaan in plaaslike besture te kies en die faktore te identifiseer wat werkstevredenheid positief /negatief be"lnvloed. Ontleding van die data het aangedui dat negatiewe faktore in die werkslewe soos onder andere die gebrek aan deelname in besluitneming en beperkte loopbaangeleenthede werksontevredenheid tot gevolg kan he. Positiewe faktore soos die geleentheid om gereelde diensure te werk en die status wat geregistreerde verpleegkundiges in die gemeenskap geniet, bevorder werkstevredenheid. Dit is hoofsaaklik hul belangstelling in primere gesondheidsorg en die geleentheid om gereelde diensure te werk wat geregistreerde verpleegkundiges motiveer om 'n loopbaan in plaaslike besture te kies. Aanbevelings om die kwaliteit van die werkslewe van geregistreerde verpleegkundiges te verbeter en werkstevredenheid te bevorder, is geformuleer. af
dc.description.abstract A survey was undertaken among registered nurses in the service of local authorities to obtain a perspective on the quality of their worklife, to identify factors that influence registered nurses in local authorities and to identify those factors that influence the quality of the worklife and job satisfaction positively /negatively. Analysis of the data indicated that negative factors in the worklife such as limited participation in decision-making and limited career opportunities could lead to dissatisfaction in the work situation. Positive factors such as the ability to work regular hours and the status of registered nurses in the community promote job satisfaction. It is mainly their interest in primary health care and the opportunity to work regular hours of duty, that motivate registered nurses to choose a career in local authorities. Recommendations to improve the quality of the worklife of registered nurses and to promote job satisfaction were formulated. en
dc.format.extent 1 online resource en
dc.language.iso af
dc.subject.ddc 610.730968 en
dc.subject.lcsh Job satisfaction -- South Africa en
dc.subject.lcsh Nurses -- South Africa -- Job satisfaction en
dc.subject.lcsh Quality of work life -- South Africa en
dc.title 'n Perspektief op die gehalte van die werkslewe van geregistreerde verpleegkundiges in diens van plaaslike besture en
dc.type Dissertation
dc.description.department Nursing Science
dc.description.degree M.A. (Verpleegkunde) en


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search UnisaIR


Browse

My Account

Statistics