Institutional Repository

Ondersoek na die self-konsep van 'n gekose verbruikersmark : 'n bemarkingskommunikasie studie

Show simple item record

dc.contributor.advisor Angelopulo, G. C. (George Charles), 1956-
dc.contributor.author Heuer, Elizabeth Johanna Magdalena
dc.date.accessioned 2015-01-23T04:24:47Z
dc.date.available 2015-01-23T04:24:47Z
dc.date.issued 1998-11
dc.identifier.citation Heuer, Elizabeth Johanna Magdalena (1998) Ondersoek na die self-konsep van 'n gekose verbruikersmark : 'n bemarkingskommunikasie studie, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/16943> en
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10500/16943
dc.description.abstract Die onlangse sosio-politieke omstandighede in Suid-Afrika het marksegmentering vereenvoudig tot die verdeling van die mark in 'n wit mark aan die een kant wat gekenmerk is deur ekonomiese welvarendheid, en 'n swart mark aan die ander kant wat beskou is as 'n mark vir basiese, goedkoop produkte. Huidige veranderinge in die sarnelewing breek die kunsn.•..·:ge grense tussen wit en swart verbruikers af, en dwing bemarkers om ondersoek in te stel na die rnoontlikheid van rnulti-etniese verbruikersmarksegmentering. In die Jig hiervan is 'n ondersoekende studie gedoen wat poog om ooreenstemende veranderlikes te identifiseer wat ebruik kan word om 'n gekose, multi-etniese verbruikersmark, te beskryf. Die self-konsep, en die hulpbronne wat die self-konsep . onderhou, is die kern van hierdie ondersoek. Die self-konsep word verteenwoordig · deur die belewenis van eienskappe soos intelligensie, leierseienskappe, aanvaarding van en deur ander, vermoe om vriende te maak, aanvaarding van jou andersheid en vertroue in jou eie vermoens. Hulpbronne sluit opleiding, inkomste, gesondheid, selfvertroue, gretigheid om te koop, intelligensie en energievlak in. Gestruktureerde vraelyste is uitgestuur na die ouers van Yellawwoods School, 'n veelrassige verbruikersmark. Gemeenskaplikhede ten opsigte van die self-konsep is getoets en daar is bevind dat daar genoegsame ooreenkomste bestaan om 'n enkele verbruikersprofiel van die mark op te stel. af
dc.description.abstract The recent socio-political climate in South Africa simplified market segmentation by forcing the market into two extremes. On the one hand there was a prosperous white market and on the other hand a black market at which basic, low cost products, were aimed. Current changes in society eliminate the artificial boundaries between black and white consumers and marketers are forced to look into the possibility of multi-ethnic market segmentation. Therefore, exploratory research was done to identify common variables, which can be used to describe a selected multi-ethnic market segment. The elf-concept of the consumer, and the resources that sustain it, is the focus of this study. Structured questionnaires were send to the parents of Yellaunvoods School, a multi­ ethnic market. Similarities related to the self concept were investigated and sufficient evidence was found to support the notion that one profile can be use to describe this market. en
dc.format.extent 1 online resource (x, 157 leaves)
dc.language.iso af af
dc.subject.ddc 658.83420968
dc.subject.lcsh Self-perception
dc.subject.lcsh Consumers -- South Africa -- Psychology
dc.title Ondersoek na die self-konsep van 'n gekose verbruikersmark : 'n bemarkingskommunikasie studie af
dc.title.alternative An investigation into the self-concept of a multi-ethnic consumer market : a marketing communication study en
dc.type Dissertation
dc.description.department Communication Science
dc.description.degree M.A. (Kommunikasiekunde)


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search UnisaIR


Browse

My Account

Statistics