dc.contributor.advisor |
Malherbe, Blanche Regina
|
|
dc.contributor.author |
Hendriks, Elma
|
en |
dc.date.accessioned |
2015-01-23T04:24:47Z |
|
dc.date.available |
2015-01-23T04:24:47Z |
|
dc.date.issued |
2001-06 |
|
dc.identifier.citation |
Hendriks, Elma (2001) 'n Perspektief op die beroepsbevrediging van grondvlak maatskaplike werkers, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/16935> |
en |
dc.identifier.uri |
http://hdl.handle.net/10500/16935 |
|
dc.description |
Text in Afrikaans |
|
dc.description.abstract |
Hierdie studie is onderneem om te bepaal watter determinante 'n rol speel in die
beroepsbevrediging van grondvlak maatskaplike werkers en watter gehalte van die
werksleweprogramme benut kan word om dit aan te spreek. Tydens die empiriese fase
van die studie is 'n vraelys aan die maatskaplike werkers van die Vereniging vir
Liggaamlike Gestremdes (streek Wes-Kaap) gesirkuleer waarin aannames oor
beroepsbevrediging en gehalte van die werkslewe getoets is. Die response bevestig
'n hoer arbeidsomset as die gemiddelde, 'n behoefte aan billike en regverdige
vergoedingspakkette, bevorderingsgeleenthede, 'n werksomgewing wat werksekuriteit
bied en 'n gebrek aan inspraak in die leierskap en bestuurstyl van welsynsorganisasies.
Die rol wat die supervisor kan speel figureer sterk sowel as die behoefte aan gehalte
van die werksleweprogramme soos, deelnemende bestuur, sensitiwiteitsopleiding,
doelwitbestuur en spanwerk.
Enkele aanbevelings vvord aan administrateurs en supervisors gemaak oor die uitbou
van maatskaplike werkers se beroepsbevrediging en die benutting van gehalte van die
werksleweprogramme sodat arbeidsomset bekamp en koste-effektiwitet verhoog kan
word. |
af |
dc.description.abstract |
This study was undertaken to establish which determinants play a role in the job
satisfaction of direct service social workers and what quality of worklife programmes can
be utilised to address the problem. During the empirical phase of the study, a
questionnaire was circulated to social workers of the Association for the Physically
Disabled, Western Cape, in which suppositions regarding job satisfaction and quality
of worklife was tested. Responses confirmed the need for fair remuneration packages,
promotion opportunities, job security, a high labor turnover and a lack of participation
in the management of welfare organisations. The role of the supervisor figures strongly.
Quality of worklife programmes such as participatory management, sensitivity training,
management by objectives and teamwork are needed.
Suggestions are made to administrators and supervisors concerning the development
of job satisfaction and the utilisation of quality of worklife programmes to control labour
turnover and improve cost effectiveness. |
en |
dc.format.extent |
1 online resource (vi, 134 leaves) |
|
dc.language.iso |
af |
|
dc.subject |
Beroepsbevrediging |
af |
dc.subject |
Manifestasie van beroepsbevrediging |
af |
dc.subject |
Beroepsbevrediging en teenproduktiewe gedrag |
af |
dc.subject |
Supervisie en beroepsbevrediging |
af |
dc.subject |
Beroepsbevrediging en arbeidsomset |
af |
dc.subject |
Gehalte van die werkslewe |
af |
dc.subject |
Ontwikkeling van die gehalte van die werkslewe konsep |
af |
dc.subject |
Komponente van gehalte van die werkslewe |
af |
dc.subject |
Gehalte van die werkslewe programme |
af |
dc.subject |
Job satisfaction |
en |
dc.subject |
Manifestation of job satisfaction |
en |
dc.subject |
Jobsatisfaction and counterproductive behaviour |
en |
dc.subject |
Supervision and job satisfaction |
en |
dc.subject |
Job satisfaction and labour turnover |
en |
dc.subject |
Measurement of job satisfaction |
en |
dc.subject |
Quality of worklife |
en |
dc.subject |
Development of the concept quality of worklife |
en |
dc.subject |
Quality of worklife components |
en |
dc.subject |
Quality of worklife programmes |
en |
dc.subject.ddc |
361.3207206873 |
|
dc.subject.lcsh |
Diversity in the workplace -- South Africa -- Western Cape |
en |
dc.subject.lcsh |
Women -- Employment -- South Africa -- Western Cape |
en |
dc.subject.lcsh |
Job satisfaction -- South Africa -- Western Cape |
en |
dc.subject.lcsh |
Social workers -- Supervision of -- South Africa -- Western Cape |
en |
dc.subject.lcsh |
Social workers -- South Africa -- Western Cape -- Job satisfaction. |
en |
dc.subject.lcsh |
Social work administration -- South Africa -- Western Cape. |
en |
dc.subject.lcsh |
Social service -- South Africa -- Western Cape -- Research |
en |
dc.subject.lcsh |
Employee motivation -- South Africa -- Western Cape |
en |
dc.subject.lcsh |
Career development -- South Africa -- Western Cape |
en |
dc.subject.lcsh |
Quality of work life -- South Africa -- Western Cape |
en |
dc.subject.lcsh |
Organizational effectiveness |
en |
dc.title |
'n Perspektief op die beroepsbevrediging van grondvlak maatskaplike werkers |
en |
dc.type |
Dissertation |
|
dc.description.department |
Social Work |
|
dc.description.degree |
M. Diac. (Maatskaplike Werkrigting) |
|