Institutional Repository

Die gesagsbelewing van die adolessent in die ouerhuis

Show simple item record

dc.contributor.advisor Jacobs, L. J.
dc.contributor.author Ferreira, Willemina Alberdina en
dc.date.accessioned 2015-01-23T04:24:41Z
dc.date.available 2015-01-23T04:24:41Z
dc.date.issued 1992-11 en
dc.identifier.citation Ferreira, Willemina Alberdina (1992) Die gesagsbelewing van die adolessent in die ouerhuis, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/16778> en
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10500/16778
dc.description Text in Afrikaans
dc.description.abstract Gevorderde skoolsillabusse, die medta en 'n ekonomtes-politiessosiaal- georienteerde gemeenskap, lei daartoe dat dte adolessent op 'n vroee ouderdom sy potensiaal ten opsigte van sy verstandelike, emosionele, fisiese, morele en sosiale ontwikkeling optimaal kan realiseer. Daarvoor is die adolessent aangewese op die steun van die ouer. Dit bring mee dat hoer eise ook aan die ouer as opvoeder gestel word. Die sukses van opvoeding in die ouerhuis word bepaal deur die kwaliteit van die gesagsverhouding tussen die ouer en die adolessent.' Die ouer se hantering van gesag is bepalend vir die adolessent se belewing van gesag. Die stel van reels en regulastes en die wyse waarop dissipline en straf toegepas word, lei tot die adolessent se aanvaarding, verwerping of uitoefening van gesag. Ten einde 'n toereikende ouer-adolessent-relasie daar te stel, moet adolessensie as 'n tydperk van besfnnfng oor nuwe regte en verantwoordelikhede in plaas van 'n tydperk van konflik oor norme beskou word. af
dc.description.abstract Advanced school syllabi, the media and communlties that are economically, politically and socially orientated result In adolescents' early realisation of optimal potential regarding intellectual, emotional, physical, moral and social development. Such accelerated development requires the support of parents which results ln higher expectations being made of parents as educators. The success of education In the home ls determined by the quality of the relationship of authority between the parent and the adolescent. The parent's style of authority determines the adolescent's experience of authority. The formulation of rules and regulations and the manner of disciplining and punishing leads to the adolescent's rejection or acceptance of a~thorlty and own exercising of authority.· In order to establish an adequate parent-adolescent relationship, adolescence should be regarded as a time to review rights and responsibilIities rather than a period of conflict over norms. en
dc.format.extent 1 online resource (vii, 211 leaves) en
dc.language.iso af
dc.subject.ddc 305.2355 en
dc.subject.lcsh Adolescence en
dc.subject.lcsh Interpersonal relations in adolescence en
dc.subject.lcsh Parent and teenager en
dc.title Die gesagsbelewing van die adolessent in die ouerhuis en
dc.type Dissertation
dc.description.department Psychology of Education
dc.description.degree M.Ed. (Sielkundige Opvoeding) en


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search UnisaIR


Browse

My Account

Statistics