dc.contributor.advisor |
Nel, C. M.
|
|
dc.contributor.advisor |
Troskie, R.
|
|
dc.contributor.author |
Du Preez, Catharina Maria
|
|
dc.date.accessioned |
2015-01-23T04:24:39Z |
|
dc.date.available |
2015-01-23T04:24:39Z |
|
dc.date.issued |
1995-01 |
en |
dc.identifier.citation |
Du Preez, Catharina Maria (1995) Ondersteuningstelsels vir verpleegkundiges in geselekteerde hospitale in die Oos-Kaap, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/16703> |
en |
dc.identifier.uri |
http://hdl.handle.net/10500/16703 |
|
dc.description |
Text in Afrikaans |
en |
dc.description.abstract |
'n Opname is onder verpleegkundiges in diens van geselekteerde hospitale
onderneem ten einde te bepaal watter ondersteuningstelsels tans in die hospitale
vir verpleegkundiges beskikbaar is. Daar is ook bepaal hoe effektief hierdie
ondersteuningstelsels benut word, en indien nie waarom nie en ten laaste of
ondersteuningstelsels as 'n vereiste fasiliteit gesien word.
Die leemtes betreffende ondersteuningstelsels in hierdie hospitale is ge·identifiseer,
soos die gebrek van verpleegbestuur om outokratiese en burokratiese
bestuurstyle met deelnemende bestuurstyle te vervang.
Daar bestaan ook leemtes in ondersteuning by die beplanning van verpleegsorg,
wat moontlik toegeskryf kan word aan verpleegbestuur se swak deelname en
betrokkenheid by verpleegsorgbeplanning.
Aanbevelings is geformuleer om hierdie leemtes aan te spreek.
Tydens orientering behoort alle nuwe personeel ingelig te word oor die hospitaalbeleid,
sodat doelstellings gesamentlik beplan kan word. Die funksie van bestuur
en hulle bydrae tot personeelondersteuning behoort deel van die orienteringsprogram
te vorm |
af |
dc.description.abstract |
A survey to establish which support systems are at present available to nurses,
was undertaken in selected hospitals. It was determined how effective these
support systems have been utilised, and if not, why not and whether the support
systems were seen as an essential facility.
The failure of nursing management to replace autocratic and burocratic
management styles with participative management styles is a deficiency in the
support systems of these hospitals.
There is also a need for support in the planning of nursing care. This can
possibly be due to the nurse manager's poor participation and involvement in the
planning of nursing care.
Recommendations were formulated to address these needs.
During orientation all new personnel should be informed of hospital policy to
enable them to plan collectively, to accomplish objectives. The functions of
management and their contribution towards personnel ought to form part of the
orientation programme |
en |
dc.format.extent |
1 online resource (xiii, 116) |
en |
dc.language.iso |
af |
af |
dc.language.iso |
af |
af |
dc.subject |
Support systems |
en |
dc.subject |
Nursing management |
en |
dc.subject |
Care |
en |
dc.subject.ddc |
610.73069096875 |
|
dc.subject.lcsh |
Nursing services -- South Africa -- Eastern Cape -- Administration |
en |
dc.subject.lcsh |
Nursing -- South Africa -- Eastern Cape |
en |
dc.subject.lcsh |
Social networks -- South Africa -- Eastern Cape. |
en |
dc.title |
Ondersteuningstelsels vir verpleegkundiges in geselekteerde hospitale in die Oos-Kaap |
en |
dc.type |
Dissertation |
en |
dc.description.department |
Agriculture and Environmental Sciences |
en |
dc.description.degree |
M.A. (Verpleegkunde) |
af |