Institutional Repository

Verband tussen prestasiemotivering en interpersoonlike style

Show simple item record

dc.contributor.advisor Cilliers, Frans
dc.contributor.author Wilden, Marna
dc.date.accessioned 2015-01-23T04:24:31Z
dc.date.available 2015-01-23T04:24:31Z
dc.date.issued 1997-06
dc.identifier.citation Wilden, Marna (1997) Verband tussen prestasiemotivering en interpersoonlike style, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/16478> en
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10500/16478
dc.description Afrikaans text
dc.description.abstract Hierdie navorsing handel oar die verwantskap tussen prestasiemotivering en interpersoonlike style. Die konsepte wat in die navorsing beskryf word, is prestasiemotivering (vanuit 'n humanistiese raamwerk} en selfgelding, responsiwiteit en aanpasbaarheid (vanuit 'n behavioristiese raamwerk). Die gekose meetinstrumenter naamlik, die Bestuursmotiefvraelys vir prestasiemotivering en die lnterpersoonlike Verhoudingsvraelys vir interpersoonlike style, is op 'n steekproef van 155 middelvlakbestuurders wat die senior takseersentrum binne 'n semi-staatsdiens organisasie deurloop het, afgeneem. Die resultate is verwerk deur middel van korrelasie en regressie (enkelvoudig en meervoudig) tegnieke. Die korrelasie.:.analise het getoon dat daar 'n statisties betekenisvolle korrelasie bestaan tussen prestasiemotivering en selfgelding. Die enkelvoudige regressie-analise het getoon dat selfgelding, responsiwiteit en aanpasbaarheid 'n invloed op prestasiemotivering uitoefen. Die korrelasie- en regressie-analise dui daarop dat responsiwiteit en aanpasbaarheid 'n negatiewe invloed uitoefen op prestasiemotivering. 'n Moontlike voorspellingsmodel vir prestasiemotivering is nie ontwikkel nie, aangesien die integriteit van die resultate betwyfelword. af

dc.description.abstract This research deals with the relationship between achievement motivation and interpersonal styles. The concepts achievement motivation (from a humanistic point of view} and assertiveness, responsiveness and versatility {from a behavioristic point of view), have been described in this research. The chosen measuring instruments, namely the Management Motive questionnaire for achievement motivation and the Interpersonal Relations questionnaire for interpersonal styles, were administered by means of sampling a group of 155 from middle management who participated in the senior assessment centre in a semi-government organisation. The results were processed by using correlation and regression (simple and multiple) techniques. The correlation analysis showed significant statistical correlation between achievement motivation and assertiveness. The single regression analysis indicated that assertiveness, responsiveness and versatility have an influence on achievement motivation. The correlation and regression analysis showed that responsiveness and versatility impact negatively on achievement · motivation. The possible prediction model for achievement motivation has not been developed due to the integrity of the results being doubtful!. en
dc.format.extent 1 online resource (xi, 159 leaves)
dc.language.iso af af
dc.subject Prestasie motivering af
dc.subject Motivering af
dc.subject Interpersoonlike style/sosiale style af
dc.subject Selfgelding af
dc.subject Responsiwiteit af
dc.subject Stylaanpasbaarheid af
dc.subject Achievement motivation en
dc.subject Motivation en
dc.subject Interpersonal styles/social styles en
dc.subject Assertiveness en
dc.subject Responsiveness en
dc.subject Versatility en
dc.subject.ddc 153.8
dc.subject.lcsh Motivation en
dc.subject.lcsh Achievement motivation en
dc.subject.lcsh Interpersonal relationships en
dc.subject.lcsh Assertiveness (Psychology) en
dc.subject.lcsh Personality en
dc.title Verband tussen prestasiemotivering en interpersoonlike style af
dc.type Dissertation
dc.description.department Industrial and Organisational Psychology
dc.description.degree MCOM (Bedryfsielkunde)

Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search UnisaIR

Browse

My Account

Statistics