dc.contributor.advisor |
Van Wyk, Agathades Gerhardes
|
|
dc.contributor.author |
Wiid, Petrus Gideon
|
en |
dc.date.accessioned |
2015-01-23T04:24:31Z |
|
dc.date.available |
2015-01-23T04:24:31Z |
|
dc.date.issued |
1997-06 |
en |
dc.identifier.citation |
Wiid, Petrus Gideon (1997) Geloofsvorming in die huisgesin : 'n ondersoek onder lidmate van die Apostoliese Geloof Sending van Suid-Afrika, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/16477> |
en |
dc.identifier.uri |
http://hdl.handle.net/10500/16477 |
|
dc.description |
Text in Afrikaans |
en |
dc.description |
Summaries in Afrikaans and English |
en |
dc.description.abstract |
Geloof word tradisioneel beskou as voortspruitend uit godsdienstigheid. In hierdie prakties teologiese navorsing word daar egter gefokus op geloof as 'n universele verskynsel. Godsdienstigheid spruit ook voort uit geloof, wat impliseer dat geloof nie net "ontvang" word tydens die sogenaamde "bekering" tot 'n bepaalde godsdiens nie, maar dat "bekering" een aspek van 'n dinamiese geloofsvormingsproses is.
Geloofsvorming word in hierdie studie in verband gebring met vier dimensies van mens wees, naamlik kognitiwiteit, sosialisering, affektiwiteit en moraliteit. By wyse van 'n kwalitatief-georienteerde, empiriese ondersoek onder AGS-gesinne, is rigtingwysers gevind wat die vier dimensies se invloed op geloofsvonning aandui. Dit blyk dat geloofsvonning nie primer belnvloed word deur die kognitiewe dimensie nie maar eerder deur die kwaliteit van die sosialisering en van die affektiwiteit in die huisgesin. Alhoewel die gehalte van die moraliteit ook 'n rot speel in geloofsvorming, word moratiteit ook grootliks gebaseer op die kwaliteit van die sosialisering en affektiwiteit. |
af |
dc.description.abstract |
Faith is traditionally considered to be an extention of religion. In this practical-theological research, faith is rather seen as a universal phenomenon through which life is given meaning. Religion thus arises from faith. This implies that faith is not "received" at a so-called "conversion" to a specific religion but rather is one aspect of a dynamic developmental process of faith.
Faith development is seen in conjunction with cognitivity, socialisation, affectivity and morality. A qualitative-orientated research among AFM-families has given an indication of the influence of these four dimensions on the faith development of children in the family. It seems that faith development is not as much influenced by cognitivity as by the quality of the socialisation and the affectivity in the family. Even though the quality of morality plays a role in faith development, it seems that the former is also based, to a great extent, on the quality of socialisation and affectivity. |
en |
dc.format.extent |
1 online resource (ix, 211 leaves) |
en |
dc.language.iso |
af |
|
dc.subject |
Faith |
en |
dc.subject |
Development |
en |
dc.subject |
Family |
en |
dc.subject |
Children |
en |
dc.subject |
Religious education |
en |
dc.subject |
Socialisation |
en |
dc.subject |
Cognitive development |
en |
dc.subject |
Affectivity |
en |
dc.subject |
Morality |
en |
dc.subject.ddc |
248.4 |
en |
dc.subject.lcsh |
Faith development -- South Africa |
en |
dc.subject.lcsh |
Families -- Religious life -- South Africa |
en |
dc.title |
Geloofsvorming in die huisgesin : 'n ondersoek onder lidmate van die Apostoliese Geloof Sending van Suid-Afrika |
en |
dc.type |
Dissertation |
en |
dc.description.department |
Philosophy, Practical and Systematic Theology |
en |
dc.description.degree |
M.Th. (Practical Theology) |
en |