dc.contributor.advisor |
Kotzé, D. J
|
|
dc.contributor.advisor |
Pieterse, H. J. C. (Hendrik Johannes Christoffel), 1906-1994
|
|
dc.contributor.author |
Van den Berg, Mariëtha.
|
en |
dc.date.accessioned |
2015-01-23T04:24:22Z |
|
dc.date.available |
2015-01-23T04:24:22Z |
|
dc.date.issued |
1999-11 |
en |
dc.identifier.citation |
Van den Berg, Mariëtha. (1999) Narratiewe pastorale fasilitering wanneer geloofsvrae lei tot vervreemding, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/16251> |
en |
dc.identifier.uri |
http://hdl.handle.net/10500/16251 |
|
dc.format.extent |
1 electronic resource (96 leaves) |
en |
dc.subject |
Changes in the soclety in the twenty-first century. |
|
dc.subject |
Changes in church and theology. |
|
dc.subject |
Focus on Caucasian, Afrikaans speaking church members. |
|
dc.subject |
Shift from a moderQJo a postmodern approach |
|
dc.subject |
The approaches to the acquiring of knowledge. |
|
dc.subject |
Implications for the church in a changing context. |
|
dc.subject |
Aim to explore questions of church members. |
|
dc.subject |
The role of the church in exploring religious questions. |
|
dc.subject |
A narrative paradigm. |
|
dc.subject |
Discourses explored. |
|
dc.subject |
Veranderinge in die gemeenskap in die een-en-twintigste eeu. |
|
dc.subject |
Veranderinge in kerk en teologie. |
|
dc.subject |
Fokus op blanke, Afrikaanssprekende lidmate. |
|
dc.subject |
Verskuiwing van 'n moderne na 'n postmoderne benadering. |
|
dc.subject |
Benadering tot die inwinning van kennis. |
|
dc.subject |
lmplikasies van die veranderende konteks vir die kerk. |
|
dc.subject |
Doelstelling om vrae van kerklidmate te eksploreer. |
|
dc.subject |
Die rol van die kerk by die eksplorering van religieuse vrae. |
|
dc.subject |
n Narratiewe paradigma. |
|
dc.subject |
Diskoerse wat eksploreer word. |
|
dc.subject.ddc |
262.0017 |
en |
dc.subject.lcsh |
Change -- Religious aspects -- Christianity. |
en |
dc.subject.lcsh |
Church renewal -- Reformed Church. |
en |
dc.subject.lcsh |
Pastoral theology. |
en |
dc.subject.lcsh |
Pastoral counseling. |
en |
dc.subject.lcsh |
Postmodernism -- Religious aspects -- Christianity. |
en |
dc.title |
Narratiewe pastorale fasilitering wanneer geloofsvrae lei tot vervreemding |
en |
dc.description.degree |
M.Th. (Practical Theology) |
en |
dcterms.abstract |
This research pursues the changes in South African society on its way to the twenty-first century and the subsequent changes it has brought about in the church and theology. The focus is on Caucasian church members of Afrikaans speaking, reformed or sister churches. An overview is given of the shift that is taking place from a modern to a postmodern approach about reality, knowledge, the acquiring of knowledge and the effect there of on the church in the changing context in South Africa. The aim of the research is to explore the type of questions of present-day believers and whether the church is willing to confront these questions. The implication of churches not providing room for member's exploration to contextualise their faith can be profound for believers as well as for the church. A narrative paradigm is adopted to discuss discourses that evolved
from the research. The discussions focus mainly on discourses of doubt, reason, predestination of the church in the context of the changing culture. |
|
dcterms.abstract |
Die navorsing fokus op die snelle verandering wat veral in die laaste dekade van die twintigste eeu plaasgevind het in Suid-Afrika en die implikasies en gevolge daarvan vir die kerk en die teologie. Blanke, Afrikaanssprekende lidmate van gereformeerde en verwante kerke is gebruik as 'n navorsingsgroep. Daar word 'n oorsig gegee van die verskuiwing van 'n moderne na 'n postmoderne benadering ten opsigte van die beskouing van die realiteit, kennis en die verwerwing en die invloed daarvan op die kerk en gelowiges. Die doel van die navorsing is om die tipe vrae wat deur blanke Afrikaanse gelowiges aan die
einde van die twintigste eeu gevra word, te identifiseer. Daaruit spruit die vraag of die kerke r uimte skep om aktuele en ingrypende vrae te eksploreer. lndien daar nie voldoen word aan hierdie behoefte nie, kan die gevolge verreikend wees vir die kerk en gelowiges. Vanuit 'n narratiewe benadering word die diskoerse van twyfel, die rede, die uitverkiesing en die kerk in konteks geeksploreer. |
|
dcterms.type |
Dissertation. |
|