Institutional Repository

Persoonlike styl en die konstruering van 'n terapeutiese realiteit

Show simple item record

dc.contributor.advisor Rademeyer, Gert
dc.contributor.author Thirion, Anna. en
dc.date.accessioned 2015-01-23T04:24:20Z
dc.date.available 2015-01-23T04:24:20Z
dc.date.issued 1997- 04 en
dc.identifier.citation Thirion, Anna. (1997) Persoonlike styl en die konstruering van 'n terapeutiese realiteit, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/16197> en
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10500/16197
dc.description Text in Afrikaans
dc.description.abstract The development of the person of the therapist is increasingly being highlighted in systemic therapeutic training. This emphasis on the person of the therapist can be traced back to the rise of constructivism. Constructivism represents the viewpoint that reality is created rather than discovered. As a result the therapist's contribution to the therapeutic process is considered cardinal. The personal style of the therapist is once more placed under the limelight. Exactly how this variable must be handled to ensure optimal efficiency is still unclear. Suggestions in this regard are mostly related to some therapeutic model. The objective of this study, on the contrary, is to determine the value of a more general approach. A procedure developed by the University of South Africa, accentuating the person of the therapist, has been evaluated. en
dc.description.abstract Opleiding in sistemiese terapie word al hoe meer gekenmerk deur die ontwikkeling van die persoon van die terapeut. Die beklemtoning van die persoon van die terapeut kan veral na die opkoms van die onstruktivisme teruggevoer word. Hierdie denkrigting verteenwoordig die standpunt dat die werklikheid eerder geskep as ontdek word. Gevolglik word die terapeut se bydrae tot die terapeutiese proses as van deurslaggewend beskou. Die persoonlike styl van die terapeut word dus opnuut onder die soeklig geplaas. Hoedat hierdie veranderlike egter hanteer moet word om optimale effektiwiteit te verseker, is egter nie duidelik nie. Meeste voorstelle hou direk verband met een of ander terapeutiese model. Met hierdie studie is daar egter gepoog om die waarde van 'n meer algemene benadering te peil. 'n Prosedure wat met verloop van tyd aan die Universiteit van Suid-Afrika ontwikkel is, is gevolglik verder - en wei vanuit die gesigshoek van die terapeut - ondersoek. af
dc.format.extent 1 online resource (iii, 91 leaves) en
dc.language.iso af
dc.subject.ddc 616.8914 en
dc.subject.lcsh Constructivism (Psychology) en
dc.subject.lcsh Systemic therapy (Family therapy) en
dc.title Persoonlike styl en die konstruering van 'n terapeutiese realiteit en
dc.type Dissertation
dc.description.degree M.A. (Voorligtingsielkunde) en


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search UnisaIR


Browse

My Account

Statistics