Institutional Repository

Teologiese elemente van lofprysings en aanbidding in kontemporêre jeugbediening

Show simple item record

dc.contributor.advisor Kitching, Deon
dc.contributor.advisor Hestenes, Mark Erling, 1949-
dc.contributor.author Taljaard, Dirk Cornelis en
dc.date.accessioned 2015-01-23T04:24:19Z
dc.date.available 2015-01-23T04:24:19Z
dc.date.issued 2000-12 en
dc.identifier.citation Taljaard, Dirk Cornelis (2000) Teologiese elemente van lofprysings en aanbidding in kontemporêre jeugbediening, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/16166> en
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10500/16166
dc.description Text in Afrikaans
dc.description.abstract Lofprysing en aanbidding, wat die kern behoort le vorm van elke erediens, omdat God sentraal staan daarin, en wat ook die middelpunt van die erediens van die !ewe behoort le wees, omdat dit die reaksie van dankbaarheid op God se goedheid is, word in die Gereformeerde tradisie heel dik els met groot skeptisisme bejeen. Deels gebeur dit omdat die begrippe "lofprysing" en "aanbidding" dalk nog nie duidelik gedefinieer is nie en daar dikwels baie subjektiewe betekenis daaraan gegee word. Dis 'n groat jammerte omdat dit baie van die vreugde, die hartlikheid en die warmte van byeenkomste van die geloofsgemeenskap ontneem. Verder het dit tot gevolg dat sommige lid mate - en veral jongmense - hulle heil elders gaan soek, waar hulle behoeftes aangespreek word. Aangesien hierdie 'n studie is wat fokus op die Skriftuurlike en teologiese begronding van lofprysing en aanbidding, asook die behoeftes van jongmense, word aandag geskenk aan belangrike tendense wat 'n invloed uitoefen op hulle behoeftes, voor- en afkeure en algemene lewensuitkyk. Sake wat aan die orde kom is onder andere kultuur - met verwysing na subkulture en pop-kultuur - die sogenaamde Generasieteoriee en spiritualiteitstipes. Laastens word aanbevelings gemaak oor hoe gemeentes en kerke, met in agneming van veral die behoeftes van jongmense, lofprysing en aanbidding op 'n Skriftuurlike en teologiese verantwoorde wyse kan beplan en aanbied, terwyl jongmense in die proses bemagtig word om mede-verantwoordelikheid daarvoor te aanvaar. af
dc.description.abstract Praise and worship, central to every church service, as a grateful response to God's goodness and mercy, is frequently met with scepticism within the Reformed tradition. This is, partly, due to different definitions, resulting in a variety of subjective interpretations. It deprives the faith community of the joy and warmth expected to be experienced at gatherings. It furthermore results in youth having to seek alternative pastures for their specific needs. This research focuses on the Scriptural and theological foundation of praise and worship, as well as the needs of the youth, relevant trends influencing their needs, their preferences and dislikes as well as their attitude towards life in general. Aspects such as culture and the so called Generational theories and types of spirituality will come under scrutiny. Lastly recommendations are made for planning and presentation of Scriptural sound praise and worship, whilst, at the same time, empowering them to take joint responsibility. en
dc.format.extent 1 online resource (vi, 94 leaves) en
dc.language.iso af
dc.subject Youth Ministry
dc.subject Liturgy
dc.subject Praise and Worship
dc.subject Spirituality types
dc.subject Culture
dc.subject Generational theories
dc.subject Generation X
dc.subject Millennials
dc.subject Net-Generation
dc.subject Empowerment of youth
dc.subject.ddc 259.23 en
dc.subject.lcsh Generation X -- Religious life en
dc.subject.lcsh Public worship en
dc.subject.lcsh Church work with youth en
dc.subject.lcsh Religion and culture en
dc.subject.lcsh Nederduitse Gereformeerde Kerk -- Liturgy en
dc.subject.lcsh Net-generation en
dc.title Teologiese elemente van lofprysings en aanbidding in kontemporêre jeugbediening en
dc.type Dissertation
dc.description.department Philosophy, Practical and Systematic Theology
dc.description.degree M. Diac. (Jeugwerk) en


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search UnisaIR


Browse

My Account

Statistics