Institutional Repository

Metableties-eksemplariese deurskouing van die ontheemdingsverskynsel en die agogiese betekenis daarvan

Show simple item record

dc.contributor.advisor van Niekerk, E.J.
dc.contributor.advisor Smith, T.G.
dc.contributor.author Swanepoel, Johan Isak en
dc.date.accessioned 2015-01-23T04:24:19Z
dc.date.available 2015-01-23T04:24:19Z
dc.date.issued 1995-06 en
dc.identifier.citation Swanepoel, Johan Isak (1995) Metableties-eksemplariese deurskouing van die ontheemdingsverskynsel en die agogiese betekenis daarvan, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/16154> en
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10500/16154
dc.description.abstract The phenomenon of alienation is closely related to the current morality crisis as it affects the very core of man's being. It appears that this phenomenon is not only a contemporary problem. It is as old as civilization itself, although its manifestation had taken on different forms in different eras. In this study alienation is analysed in time perspective. The following exponents pertaining to this phenomenon are examined closely: Plotinus, Hegel, Feuerbach, Marx, Durkheim, Fromm and the contemporary society. In the contemporary situation alienation manifests in various ways within the family and society. The disintegration of the family is escalating. More children are abused in a childhostile society. The generation gap is widening and suicide amongst teenagers is increasing. Man becomes more lonely and experiences an identity crisis from which he tries to escape by means of narcissism. Possible contributing factors to the above-mentioned are secularisation, nihilism, urbanisation and the negative influence of science and technology. The need of contemporary society cannot be realized without knowledge pertaining to the nature and essential characteristics of alienation. An accountable mode of thought grounded in time and space can be utilised towards bringing man to his senses. In attempting to establish authentic thought and accompaniment the reflective mode of thought can be implemented by the agogoque to take a stand against the degraded view o( man and world. This could result in man regaining a sense of security and could possibly lead to establishing an authentic world-view, mode of thought and accompaniment.
dc.description.abstract Die aktualiteit van die ontheemdingsverskynsel hang ten nouste met die moraliteitskrisis saam waarin die eietydse beskawing horn bevind, want dit raak die mens in sy diepste wese. Die ontheemdingsverskynsel is egter nie net 'n eietydse probleem nie, maar manifesteer verskillend in verskillende tydperke en dateer sover as die ontstaan van die beskawing self terug. Hierdie studie word vanuit 'n tydsperspektief belig. Die volgende eksponente met betrekking tot hierdie verskynsel sal noukeurig ondersoek word: Plotinus, Hegel, Feuerbach, Marx, Durkheim, Fromm en die eietydse bestel. In die eietyd manifesteer ontheemding op verskeie maniere in die gesin en samelewing. Gesinsverbrokkeling neem toe en kinders word al meer in 'n kind-vyandige samelewing verwerp. Die generasiegaping word groter en tienerselfmoord kom toenemend voor. Die vereensaamde mens beleef 'n identiteitskrisis en soek in narcisme ontvlugting. Moontlike oorsaaklike faktore vir bogenoemde is sekularisasie, nihilisme, verstedeliking en die negatiewe invloed van die wetenskap en tegnologie. Die nood waarin die eietydse samelewing horn bevind, kan nie sonder kennis van die aard en die wese wat kenmerkend van die ontheemdingsverskynsel is, besef word me. 'n Verantwoordbare denkweg wat in die tydlikheid en ruimtelikheid begrond is, hied die moontlikheid om die mens tot besinning te bring. Hierdie besinnende denkweg waarin die agogieker teen die gedegradeerde mens- en wereldbeskouing standpunt inneem, kan as korrektief dien en tot outentieke denke en begeleiding aanleiding gee. Dan sal die ontheemde mens weer die nodige geborgenheid ervaar en sal dit moontlik wees om weer outentiek wereld te konstitueer, te leef, te <link en te begelei.
dc.format.extent 1 online resource (viii, 162 leaves) en
dc.language Text in Afrikaans
dc.language.iso af
dc.subject Alienation
dc.subject Disintegration of the family
dc.subject Secularization
dc.subject Nihilism
dc.subject Reflective mode of thought
dc.subject A secure future
dc.subject Accompaniment by an agogoque
dc.subject.ddc 302.544 en
dc.subject.lcsh Urbanization en
dc.subject.lcsh Narcissism en
dc.subject.lcsh Nihilism en
dc.subject.lcsh Alienation (Social psychology) en
dc.subject.lcsh Secularization en
dc.subject.lcsh Families en
dc.title Metableties-eksemplariese deurskouing van die ontheemdingsverskynsel en die agogiese betekenis daarvan en
dc.type Dissertation
dc.description.degree D.Litt. et Phil. (History of Education)


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

  • Unisa ETD [12743]
    Electronic versions of theses and dissertations submitted to Unisa since 2003

Show simple item record

Search UnisaIR


Browse

My Account

Statistics