dc.contributor.advisor |
Terblance, S. S. (Stephanus Salomon), 1959-
|
|
dc.contributor.author |
Strydom, Jacoba Maria
|
|
dc.date.accessioned |
2015-01-23T04:24:18Z |
|
dc.date.available |
2015-01-23T04:24:18Z |
|
dc.date.issued |
1996-11 |
|
dc.identifier.citation |
Strydom, Jacoba Maria (1996) Bewysregtelike aspekte by 'n verweer van ontoerekeningsvatbaarheid in strafregtelike verrigtinge, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/16138> |
en |
dc.identifier.uri |
http://hdl.handle.net/10500/16138 |
|
dc.description |
Summaries in Afrikaans and English |
|
dc.description |
Text in Afrikaans |
|
dc.description.abstract |
'n Kort elementologiese uiteensetting vir strafregtelike aanspreeklikheid word
gevolg deur bewysregtelike begrippe wat van toepassing is op vermoedens by
toerekeningsvatbaarheid.
Die historiese regsposisie asook die ontwikkeling in die huidige Suid-Afrikaanse
reg met betrekking tot geestesongesteldes, kinders en persone wat 'n verweer
van nie-patologiese ontoerekeningsvatbaarheid insluit, word bespreek. Daar
word gekonsentreer op ·die ontwikkeling van 'n algemene verweer van niepatologiese
ontoerekeningsvatbaarheid.
Die konstitusionele reg, vennoedens en ontoerekeningsvatbaarheid word aan die
hand van Suid-Afrikaanse regspraak en die Interim Grondwet bespreek. Daar
word na buitelandse reg gekyk ten einde 'n aanbeveling te kan maak wat
grondwetlik nie sal indruis op die reg van die individu tot onskuld nie.
'n Algemene verweer van nie-patologiese ontoerekeningvatbaarheid word
onderstellll mits dit met omsigtigheid deur die howe benader word. Die arbitrere
ouderdomsgrens vir vasstelling van toerekeningsvatbaarheid by kinders word
gekritiseer en 'n verhoorbaarheidvasstellingseenheid word aanbeveel. |
af |
dc.description.abstract |
A short elementological discussion of criminal responsibility is followed by
concepts of law of evidence that is applicable to presumptions of accountability.
The historical legal position as well as the development in the current South
African law and the present legal position with reference to the mentally
disturbed children and persons with a defence of non-pathological
unaccountability are included and discussed.
The constitutional law, presumptions and unaccountablility are discussed with
reference to the South African case law and the Interim Constitution. Foreign
law is perused so that a recommendation could be made that would not interfere
with the rights of the individual to be deemed innocent.
A general defence of non-pathological unaccountability is supported if it is
treated with the necessary circumspection by the courts. The arbitrary age
boundaries for the determination of accountability in children is critized and a
unit to determine trialability for pathological and non-pathological accountability
is recommended. |
en |
dc.format.extent |
1 online resource (v, 49 leaves) |
|
dc.language.iso |
af |
|
dc.subject |
Law of evidence |
en |
dc.subject |
Defences |
en |
dc.subject |
Criminal incapacity |
en |
dc.subject |
Mental illness |
en |
dc.subject |
Non-pathological incapacity |
en |
dc.subject |
Youth |
en |
dc.subject |
Presumptions |
en |
dc.subject |
Constitutional law |
en |
dc.subject |
Onus of proof |
en |
dc.subject.ddc |
345.4068 |
|
dc.subject.lcsh |
Criminal liability -- South Africa |
en |
dc.subject.lcsh |
Defense (Criminal procedure) -- South Africa |
en |
dc.title |
Bewysregtelike aspekte by 'n verweer van ontoerekeningsvatbaarheid in strafregtelike verrigtinge |
af |
dc.type |
Dissertation |
|
dc.description.department |
Criminal and Procedural Law |
|
dc.description.degree |
LL.M. |
|