Institutional Repository

Psigoterapeutiese hantering van patologiese skuld- en skaamgevoelens

Show simple item record

dc.contributor.advisor Roets, H. E. (Hester Elizabeth)
dc.contributor.author Snyman, Annemarie
dc.date.accessioned 2015-01-23T04:24:16Z
dc.date.available 2015-01-23T04:24:16Z
dc.date.issued 2000
dc.identifier.citation Snyman, Annemarie (2000) Psigoterapeutiese hantering van patologiese skuld- en skaamgevoelens, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/16081> en
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10500/16081
dc.description.abstract Aan die hand van 'n literatuur- en empiriese studie is daar ondersoek ingestel na die fenomene skuld en skaamte. Vir diagnosering is daar onderskeid tussen die emosies gemaak. Dit blyk dat die belewing van skaamgevoelens direk met die self te doen het, terwyl skuldgevoelens fokus op die daad wat gedoen of versuim is. Aan die hand van 'n literatuurstudie is riglyne vir die hantering van skuld en skaamte voorgestel. 'n Vraelys is daargestel om skuld en skaamte te identifiseer, om die intensiteit van die emosies te bepaal asook om te onderskei tussen rasionele of irrasionele belewing van skuld en skaamte. 'n Empiriese studie is gedoen om kwalitatief na 'n paar gevallestudies te kyk om sodoende die effektiwiteit van die psigoterapeutiese model en die vraelys te bepaal. Bevindinge van die empiriese studie dui daarop dat die psigoterapeutiese model en die vraelys effektief vir die hantering van skuld en skaamte is. af
dc.description.abstract The purpose of this dissertation is to investigate the phenomena guilt and shame. For effective diagnosis a differentiation between the two emotions was made. It appears that shame feelings focus directly towards the self. Guilt feelings focus on "wrong" or neglected deeds. In view of literature and empirical investigations guidelines were set up for the handling of guilt and shame. A questionnaire was developed to identify guilt and shame, to determine the intensity of these feelings and to differentiate between rational and irrational guilt and shame. Results of the empirical study indicated that the psychotherapeutic model and questionnaire were effective in the treatment of guilt and shame. en
dc.format.extent 1 online resource (197 leaves)
dc.language.iso af af
dc.subject Guilt en
dc.subject Shame en
dc.subject Psychotherapy en
dc.subject Emotions en
dc.subject Counselling en
dc.subject.ddc 152.4 en
dc.subject.lcsh Guilt -- Psychological aspects -- Treatment en
dc.subject.lcsh Shame -- Psychological aspects -- Treatment en
dc.subject.lcsh Psychotherapy en
dc.title Psigoterapeutiese hantering van patologiese skuld- en skaamgevoelens af
dc.title.alternative Psychotherapeutic handling of guilt and shame feelings en
dc.type Dissertation
dc.description.department Psychology of Education
dc.description.degree M. Ed. (Voorligting)


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search UnisaIR


Browse

My Account

Statistics