Institutional Repository

Storie en sprokie : 'n ondersoek na die sprokiesmotief in enkele populere Afrikaanse romans

Show simple item record

dc.contributor.advisor Roos, H. M.
dc.contributor.author Brink, Malie Johanna
dc.date.accessioned 2015-01-23T04:24:13Z
dc.date.available 2015-01-23T04:24:13Z
dc.date.issued 1995-11
dc.identifier.citation Brink, Malie Johanna (1995) Storie en sprokie : 'n ondersoek na die sprokiesmotief in enkele populere Afrikaanse romans, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/15991> en
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10500/15991
dc.description Text in Afrikaans en
dc.description.abstract In die verhandeling word die vergestalting van die sprokiemotief in die tekste, Griet skryf 'n sprokie deur Marita van der Vyver (1992) en Weerkaatsings - 'n sprokie deur Eleanor Baker (1984) nagegaan. Die doel is om vas te stel op watter wyse hierdie "kindgerigte" genre op die literere vlak van die volwasse leser omvorm word. Om hierdie doel te bereik word eerstens 'n begripsverkenning van die sprokie as epiese genre gedoen. In die verkenning van die genre val die soeklig nie net op die Westerse sprokie nie, maar daar word ook gefokus op die inheemse SuidAfrikaanse sprokie. Tweedens word aan die hand van hierdie teoretiese raamwerk 'n noukeurige analise gemaak van die vergestalting van die sprokiemotief binne die twee primere tekste. Die sprokieselemente in Griet skryf 'n sprokie en Weerkaatsings - 'n sprokie word uitgelig en die hantering daarvan vergelykend ondersoek af
dc.description.abstract In the dissertation the manifestation of the fairytale motif in the texts, Griet skryf 'n sprokie by Marita van der Vyver (1992), and Weerkaatsings 'n sprokie by Eleanor Baker (1984) is investigated. The purpose is to ascertain the manner in which this "child-centred" genre is transformed on the literary level of the adult reader. To achieve this goal, a conceptualization of the fairytale as an epic genre is firstly undertaken. In the exploration of the genre, the search light does not only focus on the Western but also on the indigenous South African fairytale. Secondly, by means of this theoretical framework, a detailed analysis is made of the manifestation of the fairytale motif in the two primary texts. The elements of the fairytale in Griet skryf 'n sprokie and Weerkaatsings - 'n sprokie are highlighted and the handling thereof comparatively investigated en
dc.format.extent 1 online resource (251 leaves) en
dc.subject Fairytale en
dc.subject Narrative archetype en
dc.subject Narratological nature en
dc.subject Indigenous South African fairytale en
dc.subject Ideological interpretations en
dc.subject Griet skryf 'n sprokie af
dc.subject Weerkaatsings - 'n sprokie af
dc.subject Title premise en
dc.subject Fairytale motif en
dc.subject Main characters en
dc.subject.ddc 839.36350937
dc.subject.lcsh Van der Vyver, Marita, 1958- Griet skryf 'n sprokie en
dc.subject.lcsh Baker, Eleanor. Weerkaatsings en
dc.subject.lcsh Afrikaans fiction -- 20th century -- Themes, motives
dc.subject.lcsh Fairy tales in literature
dc.title Storie en sprokie : 'n ondersoek na die sprokiesmotief in enkele populere Afrikaanse romans af
dc.type Dissertation en
dc.description.department Afrikaans and Theory of Literature en
dc.description.degree M.A. (Afrikaans) en


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search UnisaIR


Browse

My Account

Statistics