dc.contributor.advisor |
Pretorius, Jan Christoffel
|
|
dc.contributor.advisor |
Puttergill, C. H.
|
|
dc.contributor.author |
Rabe, Maria Elizabeth
|
|
dc.date.accessioned |
2015-01-23T04:24:08Z |
|
dc.date.available |
2015-01-23T04:24:08Z |
|
dc.date.issued |
1997-11 |
|
dc.identifier.citation |
Rabe, Maria Elizabeth (1997) Adolessente se houdings teenoor bejaardes : 'n ondersoek onder standerd 7 leerlinge in die Vanderbijlpark-Vereeniging gebied, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/15843> |
en |
dc.identifier.uri |
http://hdl.handle.net/10500/15843 |
|
dc.description |
Text in Afrikaans |
|
dc.description.abstract |
In hierdie studie is adolessente se houdings teenoor bejaardes ondersoek. Die sosiale aard van houdings is beklemtoon en in verband gebring met sosiale afstand. Aspekte van subkulture, Cowgill se fotmulering van die moderniseringsteorie, die ouderdomstratifikasie model en Dowd se ruilingsteorie is as teoretiese orientering gebruik. Die doel van die studie is om vas te stel of daar 'n verband is tussen adolessente se houdings
teenoor spesifieke bejaardes en adolessente se houdings teenoor bejaardes in die algemeen. Die verband tussen houdings teenoor bejaardes en die volgende is ook ondersoek, adolessente se: geslag, huistaal, hoeveelheid kontak met bejaardes en evaluering van gesprekke met bejaardes. Die ondersoek is deur middel van 'n vraelys onder standerd sewe leerlinge in enkele skole in die Vanderbijlpark-Vereeniging gebied geloods. 'n Verband is tussen adolessente se houdings teenoor spesifieke bejaardes en adolessente se houdings teenoor bejaardes in die algemeen gevind. |
af |
dc.description.abstract |
In this study adolescents' attitudes towards the elderly were investigated. The social nature of attitudes were highlighted and then linked to social distance. Aspects of subcultures, Cowgill's formulation of the modernisation theory, the age stratification model and Dowd's exchange theory were used as a theoretical base. The aim of the study is to establish whether there is a relationship between adolescents' attitudes towards specific elderly persons and adolescents' attitudes towards the elderly in general. The relationship between attitudes towards the elderly and the following were also examined, adolescents': gender, home language, amount of contact with elderly persons and evaluation of conversations with elderly persons.
The study was conducted by way of a questionnaire administered to standard seven pupils in several
schools in the Vanderbijlpark-Vereeniging area.
A relationship was discovered between adolescents' attitudes towards specific elderly and
adolescents' attitudes towards the elderly in general. |
en |
dc.format.extent |
1 online resource (xiii, 163 leaves) |
en |
dc.language.iso |
af |
|
dc.subject.ddc |
305.235 |
|
dc.subject.lcsh |
Teenagers -- Attitudes |
en |
dc.subject.lcsh |
Adolescence -- Social aspects |
en |
dc.subject.lcsh |
Adolescence -- Behavior |
en |
dc.subject.lcsh |
Old age |
en |
dc.subject.lcsh |
Older people |
en |
dc.subject.lcsh |
Aged in popular culture |
en |
dc.subject.lcsh |
Older people -- South Africa |
en |
dc.title |
Adolessente se houdings teenoor bejaardes : 'n ondersoek onder standerd 7 leerlinge in die Vanderbijlpark-Vereeniging gebied |
af |
dc.type |
Dissertation |
|
dc.description.department |
Sociology |
|
dc.description.degree |
M.A. (Sosiologie) |
|