Institutional Repository

Die Heilige Gees en die ekologiese problematiek

Show simple item record

dc.contributor.advisor Van Niekerk, E.
dc.contributor.author Raath, Steven en
dc.date.accessioned 2015-01-23T04:24:08Z
dc.date.available 2015-01-23T04:24:08Z
dc.date.issued 2002-11 en
dc.identifier.citation Raath, Steven (2002) Die Heilige Gees en die ekologiese problematiek, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/15841> en
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10500/15841
dc.description Text in Afrikaans.
dc.description Summaries in English and Afrikaans
dc.description.abstract Die mensdom beleef 'n grootskaalse ekologiese krisis vanwee die mens se vermoe om die skepping totaal te vernietig. Gevolglik is die ekologiese krisis ook 'n menslike krisis. Gesien vanuit 'n holistiese oogpunt, kan die oorsaak van die krisis aan die deur gele word van die sogenaamde meganiese-wereldbeskouing. Om dit te verander vra vir 'n radikale verandering in die evaluering van die Heilige Gees se werkinge in die skepping en herskepping. Die skepping is die werk van die Drie-eenheid: God die Vader skep deur die Seun in die krag van die Heilige Gees. Die gedagte van Geesverwaarlosing het aanleiding gegee tot die WRK se tema in Canberra: "Kom Heilige Gees- Vernuwe die Ganse Skepping!" Verandering en venuwing vind alleenlik plaas deur die Heilige Gees wat as agent optree in die proses van herskepping. Deur die Heilige Gees is God immanent in die kosmos. Nie alleen die mens nie, maar ook die res van die skepping word vernuwe en herskep. Dit is God se plan om Sy koningkryk tot die hele kosmos uit te brei. Die mensdom, bekragtig deur die Heilige Gees, moet hul taak as bouers en medewerkers tot opsigte van herskepping met erns opneem. Die doel van hierdie verhandeling is om die allesomvattende rol en werkinge van die Heilige Gees in beide christene sowel as nie-christene, wat in die krag van die Gees van God die skepping onderhou, te bepaal en te omskryf. af
dc.description.abstract Mankind experiences an ecological crisis that is unprecedented because human beings now have it in their power to destroy the creation. Therefore the ecological crisis is also an anthropological crisis. Seen from a holistic perspective, this crisis, caused by the so-called mechanical worldview, calls for a radical change in viewing the work of the Holy Spirit in creation and re-creation. Creation must be seen as a Trinitarian process: the Father creates through the Son in the power of the Holy Spirit. It was the apparent absence of the Holy Spirit in God's creation that led to the WCC theme at Canberra: "Come Holy Spirit, - Renew the Whole Creation!" This change and renewal is to be brought about by the Holy Spirit, who acts as the agent in creating a "new creation". The Holy Spirit represents the personal presence of God in the cosmos, and not only recreates God's people, but nature as well. The design of our world is to be God's kingdom. Humankind, empowered by the Holy Spirit, must be builders and co-workers in a new creation. The purpose of this dissertation is to discern the workings of the Spirit in those people, Christian and non-Christian, who empowered by the Spirit, work to help sustain the creation.
dc.format.extent 1 online resource (vii, 141 leaves) en
dc.subject Ecology
dc.subject Agent
dc.subject Holistic view
dc.subject Recreation
dc.subject Nature theology
dc.subject Co-workers
dc.subject Dualism
dc.subject Planet earth going green
dc.subject Work of the Holy Spirit
dc.subject Church and kingdom
dc.subject Worldview
dc.subject Responsibility
dc.subject.ddc 231.3 en
dc.subject.lcsh World Council of Churches. Assembly en
dc.subject.lcsh Holy Spirit -- Biblical teaching en
dc.subject.lcsh Human ecology -- Religious aspects -- Christianity en
dc.subject.lcsh Conservation of natural resources -- Religious aspects -- Christianity en
dc.subject.lcsh Creation -- Biblical teaching en
dc.title Die Heilige Gees en die ekologiese problematiek af
dc.description.department Philosophy, Practical and Systematic Theology
dc.description.degree M.Th.(Systematic Theology) en


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search UnisaIR


Browse

My Account

Statistics