Institutional Repository

Geletterdheidsgereedmakingsprogram en die implikasies daarvan vir skoolgereedheid : 'n sielkundig-opvoedkundige perspektief

Show simple item record

dc.contributor.advisor Strydom, I. (Irene)
dc.contributor.author Pretorius, Ursula
dc.date.accessioned 2015-01-23T04:24:07Z
dc.date.available 2015-01-23T04:24:07Z
dc.date.issued 2001-11
dc.identifier.citation Pretorius, Ursula (2001) Geletterdheidsgereedmakingsprogram en die implikasies daarvan vir skoolgereedheid : 'n sielkundig-opvoedkundige perspektief, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/15822> en
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10500/15822
dc.description Summaries in Afrikaans and English
dc.description.abstract Ontluikende geletterdheid is waarskynlik die belangrik:ste tema wat in hierdie proefskrif behandel word. Die doelbewuste skepping van ouderdomsrelevante geleenthede vir die kleuter om op 'n informele wyse blootstelling en deelname aan luister- praat-, lees- en skryfvaardighede te ervaar, dien as vertrekpunt. Vroee ontwikkeling van geletterdheidsvaardigbede, as komponent van kognitiewe ontwikkeling by die kleuter, bet geblyk noodsaaklik te wees- nie net ten aansien van skoolgereedheid nie, maar ook ten opsigte van sy uiteindelike selfverwesenliking. Die oogmerk strek dus verder as die afiigting van die kleuter tot 'n toereikende vaardigbeidsvlak ten einde skoolgereed te kan wees. In teenstelling met die lank bestaande beleid in Suid-Afiika, wat bepaal bet dat voorskoolse onderwys byna uitsluitlik die onderrig van perseptuele vaardigbede moes bebels, word 'n alternatiewe benadering m hierdie proefskrif aangedui. Hulpverlening met geletterdheidsontwikkeling as doelwit behels waarskynlik 'n meer omvattende scenario ten einde die beboeftes van die affektief-, kognitief-, sosiaalwordende kind aan te spreek. Ontsluiting van 'n nuwe wereld van kennis waardeur nonne, boudings en vaardighede aangeleer word, bet 'n direkte invloed op die kwaliteit van sy totale lewe. By uitnemendbeid skep uitkomsgerigte onderwys die geleentbeid om reeds op voorskoolse vlak, geletterdbeidsvaardigbede op 'n informele wyse aan te leer. Die mite dat primere skole aileen die voorreg beskore is om leerders te leer lees en skryf, word krities in hierdie studie bevraagteken. Die klemverskuiwing is reeds sigbaar in die nuut-aangekondigde onderwysbeleid naamlik dat die leerprogram Geletterdheid minstens sowat 40% van die daaglikse onderrigprogram in die grondslagfase moet geniet. Die wyse waarop geletterdheidsvaardighede aangeleer kan word, word indiepte bespreek. Eweneens word belangrike prosesse waardeur die ontwikkeling van 'n fonologiese-, semantiese- en sintaktiese bewussyn, aan die orde gestel. Die aanleer van geletterdheidsvaardighede blyk nie alleen noodsaaklik te wees vir die ontwikkeling van lewensvaardighede nie dit bewerkstellig toegang tot en die begryping en belewing van die werklikheid wat die mens omring. af
dc.description.abstract Emergent literacy is probably the most important theme addressed in this thesis. The purpose is to create age related opportunities for the pre-school child to experience exposure and participation in listening-, vocal-, reading- and writing abilities on an informal basis which serves as a point of departure. Early awareness of literacy abilities as a component of cognitive development of the pre-school child has proved to be essential - not only in respect of school readiness, but also with regard to ultimate selfactualisation. The aim therefore goes beyond the mere training of the pre-school child to an adequate level of competence to be well prepared for formal schooling. Contrary to the well established policy in South Africa which determined that pre-school education should be limited to the exclusive teaching of perceptual abilities, an alternative approach has been considered in this thesis. Assistance with a view to literacy development probably encompasses a more inclusive scenario in order to address the requirements of the emotional, cognitive and social developing pre-school child. Exposure to a new world of knowledge through which norms, attitudes and abilities are acquired, has a direct influence on the quality of his total life. Outcomes based education provides an excellent opportunity to acquire already at pre-school level, literacy skills on an informal basis. The myth that only primary schools have been allotted the privilege to teach learners to read and write, is being critically questioned in this study. The change in emphasis is already evident in the recently announced education policy, namely that the daily learning programme Literacy must include at least 400/o of the foundation programme phase. The manner in which literacy skills can be acquired are discussed in depth. Simultaneously Literacy must include at least 400/o of the foundation programme phase. The manner in which literacy skills can be acquired are discussed in depth. Simultaneously important processes affecting the development of a phonological, semantic and syntactic cognition are discussed. The acquisition of literacy skills appears not only to be important to the development of life skills - it accomplishes access to and the comprehension of as well as the perception of the reality surrounding man. en
dc.format.extent 1 online resource (xv, 283 leaves) : illustrations
dc.language.iso af
dc.subject Emergent literacy en
dc.subject School readiness en
dc.subject Perceptual abilities en
dc.subject Selfactualisation en
dc.subject Emotional-, social- and cognitive development en
dc.subject Outcomes-based education en
dc.subject Phonological-, semantic and syntactic cognition en
dc.subject Life skills en
dc.subject.ddc 372.1264
dc.subject.lcsh Readiness for school en
dc.subject.lcsh Literacy en
dc.subject.lcsh Literacy programs en
dc.title Geletterdheidsgereedmakingsprogram en die implikasies daarvan vir skoolgereedheid : 'n sielkundig-opvoedkundige perspektief af
dc.title.alternative A literacy preparatory programme and its implications for school readiness : an psychological-educational perspective en
dc.type Thesis
dc.description.department Psychology of Education
dc.description.degree D. Ed. (Sielkundige Opvoedkunde)


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search UnisaIR


Browse

My Account

Statistics