Institutional Repository

Die beroepsmobiliteit van maatskaplike werkers in Suid-Afrika

Show simple item record

dc.contributor.advisor Van Biljon, R. C. W. (Rachel Catharina Wilhelmina),1941-
dc.contributor.author Pieterse, Hendrika Christina en
dc.date.accessioned 2015-01-23T04:24:06Z
dc.date.available 2015-01-23T04:24:06Z
dc.date.issued 1994-11 en
dc.identifier af af
dc.identifier.citation Pieterse, Hendrika Christina (1994) Die beroepsmobiliteit van maatskaplike werkers in Suid-Afrika, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/15786> en
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10500/15786
dc.description Text in Afrikaans en
dc.description.abstract In hierdie studie is gepoog om insig in die beroepsmobiliteit van maatskaplike werkers te verkry. Om dit te kon bereik, is eerstens 'n uitgebreide literatuurstudie onderneem en is die aard van beroepsmobiliteit, faktore wat 'n invloed op die beroepsmobiliteit van maatskaplike werkers kan he en die gevolge daarvan op maatskaplikewerkdienslewering, die maatskaplike werker en die maatskaplikewerkorganisasie verken en beskryf. Tweedens is 'n empiriese studie onderneem en is inligting oor die navorsingsonderwerp deur middel van posvraelyste as data-insamelingsinstrument by maatskaplike werkers en maatskaplikewerkorganisasies verkry. Die empiriese studie het aangedui dat maatskaplike werkers meestal aan onrealisties hoe roleise in die werksituasie en hul persoonlike lewens blootgestel is en dat die omgewings waarin hul figureer, soos die werksomgewing en persoonlike omgewings, dikwels as onvriendelik beleef word en dat dit 'n stabiele arbeidsmag verhinder. Faktore wat met die werksomstandighede van maatskaplike werkers verband hou, dra by tot die beroepsmobiliteit van maatskaplike werkers, sowel as faktore wat met persoonlike omstandighede verband hou, terwyl oorplasings en bevorderings ook 'n rol in die werksomset van maatskaplike werkers speel. Interaksie en wedersydse beinvloeding tussen die verskillende faktore vind voortdurend plaas. Daar is tot die gevolgtrekking gekom dat die maatskaplike werker, deur beroepsmobiel te wees, poog om 'n passing tussen roldruk en omgewingsdruk te bewerkstellig. Met betrekking tot die gevolge van die werksomset van maatskaplike werkers, is bevind dat maatskaplikewerkdienslewering, die maatskaplike werker en die maatskaplikewerkorganisasie positief en negatief beinvloed word wanneer maatskaplike werkers van werk verwissel of ophou om beroepsarbeid te verrig. Tendense kon deur die ondersoek vasgestel word en dit kan hydra tot die ontwikkeling van 'n teorie oor die beroepsmobiliteit van maatskaplike werkers. Aanbevelings is gemaak ten einde die beroepsmobiliteit van maatskaplike werkers te verminder en/of te voorkom af
dc.description.abstract This study attempts to gain insight into the occupational mobility of social workers. In order to achieve this, an· extensive literature study was undertaken and the nature of occupational mobility, factors that could affect the occupational mobility of social workers and the consequences thereof on the delivery of social work, the social worker and the social work organisation were explored and described. Secondly, an empirical study was undertaken and information on the research topic was obtained from social workers and social work organisations through postal questionnaires as data gathering instruments. The empirical study indicated that social workers are mostly exposed to unrealistically high role demands in the work situation and in their personal lives and that the environments in which they figure, such as the work and personal environments, are often experienced as unfriendly and that these hinder a stable labour force. Factors related to the working conditions as well as to the personal situations of social workers contribute to the occupational mobility of social workers while transfers and promotions also play a part in the work turnover of social workers. Interaction and mutual influencing between the various factors take place constantly. It is concluded that occupational mobility is the result of the social workers' efforts to bring about a harmony between role and environmental pressures. With regard to the work turnover of social workers, it was found that the delivery of social work service, the social worker and the social work organisation are affected positively and negatively when social workers change jobs or cease to perform professional work. The study was able to pinpoint trends and this can contribute to the development of a theory on the occupational mobility of social workers. Recommendations were made to reduce and/or prevent the occupational mobility of social workers en
dc.format.extent 1 online resource (xiii, 391 leaves) en
dc.subject Career mobility en
dc.subject Occupational mobility en
dc.subject Job change en
dc.subject Work change en
dc.subject Job turnover en
dc.subject Labour turnover en
dc.subject Reality shock en
dc.subject Job satisfaction en
dc.subject Work satisfaction en
dc.subject Burn-out en
dc.subject Social work en
dc.subject Social welfare en
dc.subject.ddc 361.302368 en
dc.subject.lcsh Social workers -- South Africa en
dc.subject.lcsh Occupational mobility -- South Africa en
dc.subject.lcsh Job satisfaction -- South Africa en
dc.subject.lcsh Labor turnover -- South Africa en
dc.subject.lcsh Burn out (Psychology) en
dc.title Die beroepsmobiliteit van maatskaplike werkers in Suid-Afrika en
dc.type Thesis en
dc.description.department Social Work en
dc.description.degree D. Phil. (Maatskaplike Werk) en


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search UnisaIR


Browse

My Account

Statistics